× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 months ago #185109 by Strik*kie
Hi Ella, ek is bai ejammer om te hoor van julle verlies, maar dis soos jy se mens is net bly hulle word lyding gespaar. Sterkte vir julle.

Ek hoop ook die dr het vir jou antwoorde.
Hmm wonder self hoekom is almal so stil, le seker lekker onder kombersies. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #185106 by ella~bella
Hallo julle....

My skoonpa is verlede Woensdag oorlede. Ons moes toe afgaan George toe, het gisteraand terug gekom. Dit is genadiglik dat hy nie lank gely het nie.

Verder, geen klagtes nie, gaan oor 2 weke Kaap toe. Ek gaan wel my FS sien daardie Donderdag en net ons pad vorentoe bespreek. Ek dink ons sal seker eers weer Oktober/November probeer. Ek het rustigheid in my hart hieroor.

Hoekom is dit so stil?

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #185051 by Goggatjies
Skies klipster ek kan nie help nie, was so lanklaas op 'n pil en ek sal dit nooit ooit weer in my lewe drink nie
Maak net my hormone deurmekaar

hallo strik

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #185022 by Strik*kie
Hey Klipster, nee jong sorry ek kan nie meer onthou nie, dink die wit plle is wanneer af moet begin want daar is mos nie iets in daai pille om te "voorbehoed" nie. Dis te lank terug wat ek gedrink het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #185019 by klippie
Maar ek moet byvoeg ek kramp al van laasweek af, sulke regte AF "lam" pyne. Niks lekker nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #185018 by klippie
Fanks julle! Ek het dit bietjie gaan google en lyk my almal se hulle AF het begin tydens die wit pilletjies - meeste sin op die 3 of vierdie pilletjie.

Die rede hoekom ek bekommerd is, ek moet die gynie gaan sien vir 'n CD2 scan, so as CD1 Saterdag is, moet ek Sondag ingaan, dan moet ek nou spesiaal reel met haar. So dit sal beter wees as AF sondag kom, dan kan ek maandag gaan vir die scan!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #185016 by Cornel
Ja,hy is darem bietjie goedkoper....hehehehe......

Soos hexy se,wag dit uit en kyk wat gebeur.....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account