× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 months ago #184744 by Cornel
Hehehehe,ankies ek sal maar moet die voete vryf,want genade my voete was lanklaas so seer........ Dis net seer hier by die loopvlak......

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #184734 by Goggatjies
Wow - cornellie - jy moet maar die voete vryf dat hulle weer reg is vir more

Strik, vriendin, partykeer is dit beter om bietjie rustig te wees oor die hele ttc ding, maar jy moet reg voel daaroor

Dit was 'n baie groot besluit om dit agter toe te skuif en nie daaroor te dink nie, maar kyk wat het gebeur, een keer se bd op dag 12 het die ding gedoen. Ek sien jy en jou DH sit bietjie vas, miskien moet die verhouding eers reg gestel word voordat julle voorentoe stap

Maar ek dink as julle dan weer besluit om te ttc en daar gebuer regtig niks nie, is dit tyd vir 'n specialis

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #184715 by Cornel
Strikkie,miskien moet jy maar net eers bietjie vergeet daarvan (ek weet dis nie maklik nie,ek huil ook nog baie),maar hulle se mos dit gebeur wanneer jy dit die minste verwag........ Kyk vir Ankies.....sy is 'n lewende voorbeeld........... :-)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #184712 by Strik*kie
Cornel, hoop jou voete voel beter, weet daai 1e paar keer is als sommer seer :lol:

Ag Cornellie, ek weet nie meer oor ttc nie, dalk moet ek dit nou maar net begin aanvaar en aangaan met my lewe. Als draai om dit en dis nie reg teenoor myself en my man en almal nie. Dalk voel ek weer beter en dan probeer ons weer van vooraf.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #184699 by Cornel
Goeie more julle!

Sjoe maar dis vreeslik stil hier.......sien darem van die ander dames op FB,maar hulle kom loer maar min hier..........

Gaan goed hier by ons........

Ek het weer begin oefen....stap nou elke oggend saam so engelse tannie wat ook hier is en glo my sy STAP,sy speel nie.....my voete is nou so seer,weet nie of hulle ooit weer sal herstel nie............hehehehe

Vriendin van my in die SA se baba seuntjie is gestraand met 'n keiser gebore,sy was van gister oggend af in kraam,maar boetie wou net nie kom nie,hy is so half 8 gestraand gebore.....sodra hulle fototjie opgesit het sal ek vir julle kom wys.

Nou ja,verder het ek nie veel nie.........

Strikkie,jy moet aanhou met die ttc ding jong,ek sal maar eers weer later begin...........

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #184682 by Strik*kie
Hallo

Ankies, sien dis so stil hier, ek wonder hoeka of niemand dan meer ttc nie :( Klink my dis net ek oor :(

Jy moet laat weet as terugkom hoe dit gegaan het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #184672 by Goggatjies
Goeie More

Ek sine ek was die enigste een wat hier was gister
Hoop dit gaan goed met almal
Ek het nie klagtes nie, gaan weer maandag die midwife sien

geniet die koue dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account