× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #186877 by Cornel
kom ons probeer weer....... :(

Goeie more almal!

Jammer ek was so bietjie stil,maar die stress het weer so bietjie die oorhand gekry....... :dry:


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Ek en sy vlieg die 18de Junie uit,sy moet die 22ste weer die dokter gaan sien. Nie gedink ons sal nou al uitgaan nie,maar toemaar......'n hele 2 maande en 2 dae sonder dh.................... :(



Lekker dag julle!

(hoop die briefie word nou gepost.)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #186876 by Goggatjies
Goeie More

Wow, sussa was so rustig gister ek was skoon bekommerd, maar sy het opgemaak daarvoor gisteraand, sy het so woes gegaan en geskop en beweeg, dit was so nice

Verder gaan dit goed

Lekker daggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #186784 by Goggatjies
Morgan - klink of carli haar foto shoot geniet het
Jammer oor al die dinge wat gebeur het, nie lekker nie

Driekie - ek is so bly jy het werk gekry, dit is wonderlik.
Sterkte daar dat DH ook 'n goeie werk kry en dan is julle weer gesort

Klipster sterkte vir alles die maand, ek is seker alles gaan goed afloop


Lekker aandjie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #186746 by Driekie
Helooooooo heloooooo!!!!!

Julle ek is soos in sooooooooooooo opgewonde!!!!Ek het n nuwe werk gekry!!!!!!!!!Ek begin Maandag te werk!!!!
Betaal R2000-00 meer as my vorige werk en na my 3maande probation kry ek medies en pensioen!!!!!!!!!!!My werksure is ok very nice - van 8 tot 16:30 Maandae tot Vrydae..en die mense is almal baie oulik!


Klippers - baie baie sterkte en ek hou nou regtig als vas dat dit sal werk!!!
Morgs - jy moet ons photies kom wys van die shoot seblief!OI en dan die aaklige gebeure - sterkte ek dink an jou, ek het ok so gevoel die laaste ruk met dinge wat net nie wil regloop nie!
Anks - ek wens ek het nou so lekker heatertjie 24/7gehad want flippen hel - eks nie die koue gewoond meer nie!!

Anyways en dan was my man gister vir n onderhoud in Hyde Park - ook sales en goed (prospects lyk beter vir dit) en dan het hy nog n onderhoud vir Maandag, ek hoop eintlik meer vir die ene van Maandag!En dan het n vrou wat saam hom by Medizone was se man en pa hom ook gekontak oor n moontlike pos....ek glo voor volgende naweek sal hy ok werk he!

En dan het ons reelings begin tref vir Eoin se doop einde van die maand en darem is hy en Markus darem nou oor hulle siek-wees - nous dit net Creche-guard en vites sodat wanner hulle kleuterskool en dagmoeder toe gan hulle darem n tipe weerstand opgebou het!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #186738 by Morgan
Driekie my boetie het ook vir daai medizone gewerk en hulle het altyd een of ander slim rede gehad om nie die geld te betaal nie. Hoop julle altwee kry binnekort n goeie werk, ek hou nog my ore oop sal jou laat weet sodra ek van iets hoor

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #186734 by Morgan
Hello girls

Sjoe wat n week... ek het seker die ergte luck ooit gehad. ALS het skeef geloop, my foon is gewas, n MASSIVE rots het van n construction trok af bo op my kar geval en intussen het ons nog getrek ook. Hoop my luck het darm nou gedraai.

Klippie whoo whoo!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! jy moet ons asb op hoogte hou..... baie baie sterkte ek hou als gekruis vir julle!!!!

Was vanoggend vir n smash the cake shoot by Joli, kan nie wag om te sien hoe dit uitgekom het nie. En haar seuntjie is so cute man en nog so klein.

Wat het ek als gemis??

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #186596 by klippie
More girls

Aggenee, hierdie nuwe moomie site is regtig stadig! En dit vat vrek baie internet - ek het gister net 1 keer gepost en toe vreet dit amper 100mB! En daar waar mens inlog is bo-oor geskryf by die "remember me" blokkie wat klaar getick is, so nou kan mens dit nie untick nie (anders vat hy jou terug na moomie se tuisblad). Ek haat dit op passwords en log-in details te save! Grrrrrrrrrrrrrrrr, hoop hulle sorteer dit vinnig uit!

Anyway, wou net laat weet - dis all systems go. Was vanoggend vir CD2 sonar, sist is weg, begin vanaand met my inspuitings! Moet weer Dinsdag gaan vir 'n scan.

Hoop julle het 'n great daggie!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account