× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 months ago #185013 by sexy~hexy
En ek dink ook amper die gynie het gesê ek voltooi nie die pakkie nie, ek stop voor dit weer begin met die silwer gedeelte.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #185011 by klippie
Miskien moet ek net byvoeg - ek is op Yaz. Cornellie, ek sien jy gebruik die generies daarvan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #185009 by sexy~hexy
Klippie...ek het ook daardie een maand toe ek op die pil was dit heel "verkeerdom" gedrink. Ek kan regtig nie onthou hoe het AF opgedaag nie, ek verbeel my amper dit was maar 'n normale siklus gewees. Dink jy moet dit maar uitwag en kyk wat gebeur, laat dit 'n verrassing wees :D

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #185007 by Cornel
Klippie,ek is op die Ginette en my wit pilletjies het die 21ste Mei begin,ek het op die 24ste met AF begin so dis op die 4de wit pilletjie 2de een in die silwer gedeelte......

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #185005 by klippie
More dames!

Sjoe, almal kwyn weg - almal het babatjies of werk wat hulle besig hou!

Girlies, help gou asseblief. Ek het mos vir hierdie maand die pil gebruik, maar nie soos presies mens moet op die pakkie nie. Gewoonlik begin mens mos op dag 1 op 'n spesifieke silwer plek op die pakkie en werk dan die pilletjies dag vir dag deur. Ek het die goed dag 2 begin drink, maar nie in die spesifieke silwer plek nie. Ek het die eerste pilletjie gedrink nadat die 7 silwer-plek pilletjies ophou (is julle nog met my?). So volgens die pakkie is more my laaste "pienk" pilletjie en dan is daar 4 wit pilletjies, en dan begin die silwer gedeelte weer. So wanneer gaan my siklus begin: saterdag, nadat ek die laaste pienk pilletjie gedrink het OF nadat ek die 4 wit pilletjies gedrink het OF nadat ek al 7 pilletjies in die silwer gedeelte gedrink het?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #184991 by Cornel
Hi strikkie!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #184980 by Strik*kie
Hi julle

Gb, sjoe maar D is klein hartebreker met sy blou ogies.

Hi Anje, kan nie glo jy is al vlge week terug by werk nie.

Hi Hexy, ANkies en Cornel :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account