× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 months ago #184347 by Goggatjies
Goeie More

Ek hoop almal het 'n rustige aandjie gehad
Lekker daggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #184231 by Goggatjies
Wow ek sien dit is maar biae stil hier
maar dit is maar orals op die thread stil
Ek loer maar orals rond om te sien wat aangaan

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #184133 by Strik*kie
Hallo

Cornel, ek hoop als is nou ok met MIL. Sterkte!!

Hoe gaan dit met almal? Sien dis nog lekker stil.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #184093 by Cornel
Wys daar ook by jou so baie name?????? Daar waar ons name altyd staan as jy online is?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #184090 by Cornel
Hi ankies,ag dis te heerlik.......Nou spaar jy klaar weer bietjie geldjies........

Ankies,ek voel nie siek nie,die lyf van my is maar net een groot stresbol,want ek weet nie wat om te verwag as skoonma eers weer terug is hier in die congo nie. En die hoes.....ai ek weet tog nie waar kom hy nou vandaan nie???? Het bietjie warm heuning met suurlemoensap in gedrink.....dit het darm gehelp......het nog daai kug,maar die ergste hoes het nou bietjie gekalmeer.

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #184080 by Goggatjies
Goeie More

hoop dit gaan goed met almal
Cornel ek is bly dit gaan beter met jou skoonma
Hoop jy voel gou beter

Ek was so bederf die naweek (eintlik sussie). My vriendin het haar kaste skoon gemaak, en toe gee sy my al haar dogtertjie se kot beddegoed en dougnut en borsvoeding kussing en rocking chair vir my - dit was baie nice van haar

Verder gaan dit goed, het nie klagtes nie

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #184060 by Cornel
Goeie more almal!

Jammer ek was so stil,dh was mos op nagskof en ek was foos gestres....ek het dit toe maar rustig gevat........

Gaan darem beter met my skoonma,hulle sal seker saterdag terug vlieg Congo toe.........

Julle moet almal 'n heerlike dag he,ek het vanoggend met 'n hoes opgestaan.......... :blink:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account