× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 months ago #181657 by ella~bella
Ag dankie Klippie vir die kompliment! Ek hou maar my goed taamlik tydloos, want ek is met sparie-sarie getroud! Ek mag nie eers noem ek soek iets nie, dan moet ek omtrent 'n 10 blad motivering skryf en ek weet nogsteeds die antwoord is nee! So ek moet maak werk wat ek het.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181656 by Mommy2Monster
tatta

noudat ek terug is is die anner girls weg!!!!!!! aaaa

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181650 by klippie
FANKS M2M! Ek het regtig O gevoel laasmaand erg erg erg pyn gehad, so miskien moet ons maar die stokkies eers bietjie kalmeer!

Arrie warrie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181648 by klippie
Girls, ek gaan nou weer aflog - sal weer later inloer om te sien wie is Mev 1000!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181645 by Mommy2Monster
hi klipster!!!! ja die ou fosielletjie is ook nog hier ;-)

die corpus luteum wys dat jy wel geov het - maar dit wys nie of dit goeie/slegte ov was nie...jou CD21 scan en bloods kan dit bepaal. so dis moontlik dat jou eierstokke overworked is en dalk klom swak gehalte eiers vrystel, hence die feit dat jy nou op yaz is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181644 by klippie
Ella, dan doen ons die ding saam!
BTW - jou huis is beeldskoon pragtig en sindelik, jy het nogals 'n oog vir binneversier!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181640 by ella~bella
M2M hoeveel vra jy vir die beddegoed?

Klippie, ek en jy gaan cycle buddies wees!!!!!! Jammer om te hoor dat siklus uitgestel is.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account