× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 months ago #181680 by Goggatjies
Cornel, ek hoop jy voel gou beter
Kyk mooi na jouself

Hehe morgan, ek is bly dit is bietjie besiger hier vandag, was maar baie stil

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181675 by Cornel
Dames ek gaan vroeg groet vandag,ek is lekker vrot van die verkoue! So ek gaan nou maar gou eet (12:30) en dan in die bed klim!

Lekker dag en 'n geseende aandjie vir julle almal!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181673 by Morgan
Lyk my eks te min op mommie ek mis ook als LOL

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181667 by Goggatjies
Morgan - Liz is al 10 weke swanger en is onder die groep oct/nov 2011 mammas

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181662 by Morgan
haha Ella... my man is weer net anders om! hy warry nie oor die goed in die huis nie, hy sal some my badhandoek vat om die vloer mee droog te maak en as ek moan se hy ag hy sal n nuwe een koop! hy maak my mal!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181661 by Goggatjies
Morgan, ek is seker Liz is al 'n rukkie swanger, sy het maar seker net gewag om dit op facebook te adverteer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #181658 by Goggatjies
hallo Klipster, ons moet maar sien wie is MEV 1000

Sterkte vir die maand, ek is seker die dok weet wat sy/hy doen

M2M, ek het jou pryse gekry, daar is 'n prentjie onder die fairies wat ek baie van hou, ek gaan met my ma praat en hoor wat sy se, sy gaan dit vir my koop

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account