× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #175683 by Tienka
WOW Driekster, fabulous nuus jong!!!!!!! Ek ken pta maar sleg, bly in Centurion en bly baie lekker!! Ek hoop regtig julle kom gou reg, dit sal so great wees om jou naby te he!!!

Hoeveel katte moet saamkom? Ek dink julle sal eerder moet kyk na 'n huis want townhouse komplekse is partykeer streng wat diere aanbetref!!

Hallo Morgs en al die ander girls.

Wanneer is Beertjie se Janka toe gebore? het iemand die stats?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #175676 by Morgan
Was nog nie klaar nie toe stuur hy...

As julle kyk vir townhouses is daar baie in pta oos teen bekostigbare pryse. Ek, nel, anje almal bly daar.
N townhouse met n dubbel garage, 2 slaapkamers, 1 badkamer, klein tuin is so R5000 n maand

As julle na huise kyk dalk rooihuiskraal of pta noord (pta noord: montana/doornpoort het baie nice huise maar dis bietjie uit die pad uit)

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #175669 by Morgan
Hello Driekie

Ja stuur vir my jou man se CV dan kan ek laat my man by sy werk hoor.

Jong pretoria is die beste stad OOIT.... hoeveel katte het jy? want n townhouse laat net sekere hoeveelheid toe. Ons is nou in Moreletapark en ons LOVE dit daar

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago - 15 years 7 months ago #175666 by Morgan
Jissie maar julle girls is stil.

Hexy ek weet rerig nie hoe werk en leer mens nie.... veral as daar nog n kiddie by is... dink net nie daar is genoeg ure in n dag nie (maar baie mense doen dit, haal my hoed af vir hulle)

Dink Jayden gaan baie meer leer by die kleuterskool, die mense daar is opgelei om daai ouderdom die regte goed te leer. n dagmoeder kyk maar net na hulle. So ek dink dis n great belsuit!!

Ansa jou skoonma al iets gese of gedoen??

Enige nuus van beertjie??

AFM: ek en Carli gan net nou bietjie my milky lane n waffel eet en dan goed koop vir die paasnaweek.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #175660 by Driekie
Good day Fwendies!!!!

Skuus ek is so vrek vrek skaars - wou net vinnig kom se dat ons plan nou finaal gemaak is - ons wil terug Gauteng toe.

My man se CV is nou al by so iets soos 7 websites en company websites geregistreer en ons het dit vir al ons family en vriende daarbo gestuur.Ek wil by julle ook hoor of ek dit vir julle kan aanstuur.

Ons soek nou al van Maandag af met n stinkspoed werk en obviously blyplek vir ons gesinnetjie EEEENNN my kieties.

Ek wil spesiaal vir almal van julle wat in PTA is vra om ons te help uitkyk en ook raad te gee GROOT SEBLIEF...Daar is n perfekte geleentheid vir my man naby Die Wilgers Hospitaal vir n werk wat onmiddelik beskikbaar is...So ons kyk nou vir hom vir werk in PTA ook

Watter areas is goeie areas om te bly (naby aan plekke ens)...nie belaglik duur nie..met natuurlik plek vir my kieties (want hulle MOET saam want ek vertrou nie die mense hier nie en will hulle nie los nie)

Kan julle my seblief tips en so gee want ek ken PTA GLAD nie!?

O ja,my werk daai kant gan in SPARTAN naby die lughawe wees...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #175610 by sexy~hexy
More almal

Sjoe julle...hoe kry julle dit reg om by die huis te leer? DH moet ook nou sy alie in rat kry en begin leer...het die boeke en als gekoop...maar hy kom net nie so ver nie :S So enige raad/advies?

Enige nuus van Beertjie??

Ansa...het daar toe iets gebeur gisteraand? Het gesien Klippie en Morgan het so lekker gecomment :D

Enige nuwe fotos van Anje en Lianey??

Strikkie....ai ou vriendin...kan die maand nie maar jou maand wees nie...fxfxfx

Ankia, hoop William is gou beter :)

Jooste...het jy al met jou tweede sikus Femara begin?

My skoonsus was toe gister by Dr Pentz, sy se hy het 'n swart en geel strikdas aangehad :D Als lyk goed by haar, maar hy het gese hulle moet insemenasie oorweeg, want haar man se swemmers raak die pad byster...so weet nie of dit dalk swak swemmers is of wat nie. Klink my hulle gaan dit nou doen, so ek neem aan dis IUI waarvan sy praat. Sy se saam met sy konsultasie en die behandelings en was van sperm is dit maar so R3000...so ek hoop regtig dit werk die eerste keer vir hulle!

AFM: AF raak darem minder...die laaste twee dae was rillers. Sal kyk om gou vanmiddag my Fertomid te gaan haal. My bors is niks lekker nie, het al gisteraand gestoom ook...

Het nou besluit om vir Jayden by sy dagmoeder uit te haal en in 'n "privaat" skool te sit, maar die kleuterskool kant. Dis 'n Christelike privaat skool, waar hy dan meer stimulasie en skoolgereedheid gaan ontvang. Was 'n moeilike besluit, maar ek moet dink aan dat hy skoolgereed is wanneer hy Graad 1 toe gaan. So van Junie af sal hy dan daar aansluit...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #175558 by Goggatjies
is by die huis, william het pienk eyes. Sal weer vrydag by die werk wees. Praat weer dan
Lekker aand.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account