× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #175747 by Tienka
LOL Nel, nou is ek ook sommer ge-educate!!

Driekster, ek hoop julle kom sommer gou reg. Jou ouers is seker uit hulle velle uit?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #175743 by Nelria
hello strangers het gou vir drieks kom antw - ek so ver agter ek ken niemand se nuus meer nie maar verlang baie en check fb altyd vir quick updates

drieks - PTA OOS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! jy weet waar jy vir babyshower was is die beste este ooit

ok so jy moet kyk vir elarduspark, rietvalleirand, morelettapark, wingatepark

die 4 areas is connected en het die beste paaie vir orals kom en vinnig ook - wilgers is 20min v my ma se huis af (elarduspark) 1 pad wat traffic goed vat vir oggende

as jy agter uit met goeie paaie is jy 5min v lughawe highway exit af en dis 25min sonder traffic 45min met traffic - goeie pad

het omtrent 8 shopping centre's 15min van die areas's af - baie checkers, pick 'n pay en al die groot plekke soos 2 game's, 2 dischems alles 15min

het ook kinder speelplekke - plantland, jingle jangle etc ook 15min

flieks u name it alles on doorstep

stunning cresches - myne is 5min v my en sal reerig aanbeveel en kos net R1180 pm (geen mixed races) so 50 kids an afr stunning juffoue

beste skole wat jy kan kry onthou skole vat net in areas omliggend

elarduspark laerskool AWSOME
waterkloof hoerskool - Onder top 10 in land

elarduspark is 8min van N1, N4, Hans strijdom etc

fantastiese hospitale - kloof 6min, pta east 10min

ek kan aan en aan maar nou ja dis net stunning

elarduspark spesifiek is die huise groot, oraait pryse, veilig en paaie goed vir verkeer

moreletapark - nuuter, kleiner huise, veiliger oor ingeboks, duurder vir kleiner en traffic kan groot probleem word (1 pad in en uit) - maar love die area baie mooi

rietvalleirand - plotte en komplekse (my ma se huis) straat bo ons is elarduspark

wingate - groot ou plekke, goeie paaie veilig

faeriglen en garsfontein nog nice, maar nie so veilig nader aan wilgers maar gaan dan ander skole etc moet gebruik en raak bietjie ver na llughawe

pierre v ryneveld - nog naby aaan alles, ouer so goedkoper maar nie so nice of veilig raak al centurion

lyttleton - baie oud naby aan highway en lughawe maar amper aftreeoord LOL so skole en creshes raak sleg, maar huise oud en groot en veilig

dan centurion is naby vir lughawe, shopping etc maar wilgers raak heavy ver in oggend traffic

pta noord - mmmmmmmmmmmmmm nee call me a snob maar ons ooste mense se altyd ons sal nie DAAI kant van die berg bly nie - niks fout met dit net ding in pretorianers ingedrill van kleins noord en oos meng en intertrek baie selde as hier gebore

pta wes - baie swak, sleg, arm en NEE

stad - NEE

so daar is my penniesworth :)

love and miss u all

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #175713 by Driekie
Waar is Faerie Glen?

Ons het al n hele paar nice huise ook gesien in ons prys-klas - ons kan huur tot op so R6500-00 n maand.

Ek stuur sy cv vir julle!Thanks - julle is GREAT!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #175711 by Morgan
Sjoe ja drieke hulle sal beslis nie almal in n townhouse kan bly nie!! gaan kyk bietjie op junkmail online vir plekke te huur in pta sal jou n idee gee van die areas en hul pryse

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #175709 by Driekie
Dankie girls!!!!Watch this space - een van die dae is ons daar!!!!!!

Ons wil kyk vir huise - of dan nou n townhouse met tuin tipe iets waar diere toegelaat word

Probleem met townhouses is oor hulle so streng is, maar as dit moet dan moet dit en sal ek maar vir van my n kieties moet huise kry..ek het 13kieters almal huis-tipe katte wat nie rondloop nie
Ek weet dis baie maar as jy op n plot soos ons bly dan pla dit nie baie nie - hulle mors buite

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #175707 by Morgan
Jooste my gynie het vir my gese as ek op CD14 ovuleer moet ek al CD9 begin reg deur tot CD16 sonder om n aand te skip

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #175690 by joo~ste
Hexy:
Ja...ek is reeds besig met die 2de rondte Femara. Het vandag my laaste pilletjie gedrink. Ek sal op CD14 gaan vir follie check, maar is aangese om reeds op CD12 en CD13 al die lakens om te krap. Ek vermoed dat ek seker weer op CD14 sal OV. Gaan jy eers volgende maand weer op Fertomid?

Hallo aan almal !!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account