× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #175488 by Ansa_S
Klippie jou ou doring! Nou moet die vloeisel net saam speel en gou die pad vat!

Beertjie gesms hul bid dat Janka se koppie moet draai want fontanel druk op die stadium 'n knop. Vra dat ons moet bid.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175478 by Morgan
Klippie en en Nelria gan ook maandag daar inloer, sal so lekker wees om jou weer te sien!!

Ansa hoop nie die comments lyk te aspris nie. O ja en oor die geboortevlek Carli het ook een presies daar op die voorkop gehad en dit het nou so lig geword mens sien dit skaars. Dit gee hulle anyway karakter!! Sy het nog een so net bo haar boude wat nie ligter word nie... haar eie "trash stamp" hehe

Hexy my DH se eks vrou is al deur soveel mans en elke keer wat een die pad vat soek sy meer onderhoud of bitch oor iets net om aandag te kry.... dalk los sy
ons nou uit!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175417 by sexy~hexy
Klippie...as jy haar sms en vra of jy kan kom inloer, want jy is daar in die omgewing, dan is dit mos goeie maniere :) Sy kan mos net ja of nee se!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175415 by klippie
Strik, die Ansa Pansa is in 'n penarie, ek weet PRESIES hoe sy voel. Ons moet haar HELP!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175413 by Strik*kie
:lol: Kliipie, jy is vol idees!!!!! whaaaaaaaahaaaaaaaaaaa!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175407 by klippie
Ansa! Kliek ek nou eers! Jou worries is een van die dae verby. Sodra jy weer kan kas-toe-kyk, stuur 'n sluwe sms vir jou man deur die dag en sê daar is iets spesiaal vir hom by die huis. Hy sal sommer self weet om alle voornemende besoekers te keer! Maak elke dag so!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175404 by klippie
Hallo Tienka Pienka! Hoop dit gaan goed!

Ansa, ek het vir jou gecomment. Gooi die nuwe foto's op FB vanaand, dan gaan ons voort! Sy SAL nou maar net die boodskap moet kry! En as sy weer vir jou man SMS en vra, dan moet jou man reply dat hy baie baie vir MJ die dag gemis het en graag bietjie tyd met hom wil hê!

My man het ook 'n geboortevlek in sy nek. Dit word duideliker as hy geoefen het of warm kry. Sal hom sê van die engeltjie-soen, dis oulik!

Help my gou met Emsie Schoeman maniere :-) Ek wax by 'n vrou wat in dieselfde straat as Anje bly. Het gewonder of ek haar moet sms en vra of ek Maandag na die wax vinnig kan inloer. Maar ek weet nie of dit slegte maniere is nie? Dalk is sy nie lus vir mense wat haar drumpel deurtrap nie? Wat dink julle? Miskien liewer met die volgende wax oor so 4 weke?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account