× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #175377 by Ansa_S
DANKIE VRIENDINNE JULLE DOEN GOED!

Dis nie die nuutste badfoto's nie maar dit doen die job!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175376 by sexy~hexy
Jayden het ook so 'n klein geboortevlekkie agter op sy rug, so bo sy "love-handletjies" :) Ligte bruin vlekkie. Niemand in my of DH se familie het geboortevlekke nie....wonder tog wat veroorsaak dit.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175363 by Ansa_S
Cornel dit is 'n geboortevlek, my oudste sus is ook met so vlekkie gebore presies daar, maar dit gaan weg. Haar vlek slaan soms deur as sy baie gehuil het of baie nies.

Pediater se dit gaan weg sy noem dit sy plekkie waar die engeltjies hom gesoen het.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175353 by Cornel
Ansatjie,hy is te pragtig,kan defnitief sien wie is sy mamma en pappa.
Watse donker merkie het hy voor op sy koppie??

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175351 by Ansa_S
More almal,

Dankie Tienka ek sal regtig moet plan maak om iets te doen, ek is reg as sy weer sms en vra of sy vir MJ kan bottel gee of bad.

En daar begin ek toe foto's neem van manlief wat MJ regkry vir bad....so 2 geneem en wie stap toe hier in.....skooma wat vir ons 'n vistert bring en gaan kloek en kloek oor MJ so toe loop ek maar en gaan was tietiebottels. Manlief se toe nogals kom was sy gesiggie en trek hom aan, toe se ek nee wat julle is mos besig ek is besig in die kombuis.

So girls vanaand sal ek dan nou weer probeer foto's neem van MJ se badsessie saam mamma en pappa.

Wag nog vir nuus van Beertjie, weet sy is vanoggend 5 uur opgeneem vir induksie.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175347 by Cornel
Hi Strikkie,toemaar jong,ek sien nou op my ticker ek is 1dpo,so dis seker maar hoekom!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #175342 by Strik*kie
Hi girls

Tienka, goed om jou weer te sien !!!!!!!!!

Cornellie, sorry jong kan nie vir jou se nie. Sterkte.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account