× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #175299 by Cornel
Goeie more!

Dames,hoe sal ek weet of daar iets fout is met 'n eierstok? Die eierstok waarin die fetus vasgesit het,met die laaste swangerskap,is vanoggend bietjie gevoelig...............

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #175177 by Tienka
Hallo julle!!! Ek loer gou in. ek is so ver agter ek gaan nie eens probeer personals doen nie MAAR ek wil ietsie vir Ansa'tjie sê

Girl, jy doen 'n stunning job met MJ MAAR ek dink dit is tyd dat jy jou mooi voetjie ferm neersit met jou ml en sy familie. Jy gaan jouself so ongelukkig maak en MJ voel dit aan. Ek sou lankal 'n tantrum gegooi het en almal gejaag het. Dis JOU baba en JOU tyd en JOU huis, en die aandroetine is so belangrik!! BAIE, baie sterkte vir jou vroutjie, bring daai foto's, ons skop jou skoonmense se gat solid LOL. Ek geniet al die fototjies wat jy post, jy kan maar 20x per dag so maak.

AFM: Shaynie was siek verlede week, koors was 40 en nou word hy wakker in die nag, gisteraand darem net 1 keer. Verder groei hy mooi hy weeg al 11kg, gn wonder my arms raak so lam nie, EN hy is deesdae so ma-vas ek kan my nie draai nie. Maar nou ja, hy's my ou vettie!!!!!

Cheers girls, ek loer weer vir julle :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #175176 by Ansa_S
Morgan ek kan nie vroeer bad nie want dan is manlief nie van die werk af nie.

Gaan foto's opsit van ons as ons hom bad, verseker nie as die hele crowd dit doen nie.

Beertjie het begin ontsluit, sy word more opgeneem dan gaan hul induksie doen omdat sy so ver van hospitaal af bly. Sy is baie opgewonde.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago - 15 years 7 months ago #175167 by Strik*kie
Ankies, wou jou nog heeldag vra: Die vitb6 - hoeveel mg drink jy?
Myne is die vitaforce vitb6 50mg en hulle se drink 1 / dag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #175160 by Goggatjies
Ek gaan groet
Julle moet almal 'n lekker aandjie hê.
Gesels weer more

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #175139 by Goggatjies
is reg sexy - hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #175133 by sexy~hexy
HAHAHA Ankia...ek gaan nou nie DH se spermpies mors nie...ek glo as ek begin van cd12 af sal dit reg wees...moet ook maar kyk hoe val sy skofte...

Morgan...sal glo dis goeie nuus vir jou...nou kan sy nie meer aanspraak maak op jou man nie ;)

:D Klippie...ek is bly ek is nie al een wat 'n vloei probleem het nie :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account