Hellooooos!!!!!!
Baie baie dankie almal!!!!
Jooste en Hexy - ai dollies een van die dae dan is als INSYNC en sal julle julle bfps kry!!
Strikkels - hoeganit??
Anks - ek stem dit sal uitwerk soos dit moet (selfs ons gemors nou)
Cornellie - all in hindsight my dear!Sien dit as God het jou uitgekies om daai seer te ervaar sodat jy dalk tot seen van iemand anders wat so iets ervaar kan wees!
Klippie - jy moet vir my plek in jou tas hou!!Dankie soooooo baie vir jou hulp..ons kyk oral en ek het ok n paar impressive j-o-b's gesien!
Slakkers - so amper amper.....ek hou styyyyyyyyf duime vas vir jou!!!!
Dassie AWESOMENESS oor hy so mooi groei, but not cool vir die arme klein oukie se opbringery!Sterkte!(my oukie sukkel om die winde na onder uit te kry..hehe)
FLIP FRZIK en BAAAAIE ander woorde wat ek nie hier kan noem nie!!!My skoonpa is n regte.....
Ek is nou so kwaad ek kan n pofadder vir lunch eet!!!!
Kom nou vandag huistoe soos per reeling en hier sit hy ewe ewe dikbek en uit die bloute se hy die volgende:
"waar is die inligting van die maatskappy wat ek vir julle twee (dis nou my man en sy suster) gevra het - ek het julle vir sekere inligting gevra, en ek weti of julle vir Driekie ok gese het nie, oor of die maatskappy finansieel kan voortbestaan...
Ek het dit nog nie gekry nie en julle dwing my om afleidings te maak en dit is dat die maatskappy nie kan voortbestaan nie..
Ek het polisse en goed om te betaal en dit sal my dwing om julle plekke uit te verhuur om geld te kry..ek gan nie als los waarvoor ek 50 jr gewerk het nie (uhhhhhmmm....hy is nou eers 55jr oud... maar anyway)"
Ek meen WWWWWWWW TTTTTTTTTTTTTTTT FFFFFFFFFFFFFFFFF!!!!!!!!!!!!!!!!!
Waarvoor betaal ek en my man ons gatte suur aan huur!!!!!!!!!!!
Maar dis reg...my ma het gister toe ek met haar weer praat gese dis reg dat ons by hulle kan losseer tot ons n huis van ons eie kry as ons JHB toe gan en hulle help my ok uitkyk vir werke!!
Ek gan nou vanaand met my base praat en sommer hoor of ek trf kan kry sou my man werk in Jhb of waar okal kry...of even as daar dalk n plek in die maatskappy vir my man is..
EK IS GATVOL VIR MY SKOONMENSE!!!!