× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #174670 by joo~ste
Driekie
Ja - ten minste het jou man nou begin voet neersit. Ek hoop hy raak al hoe sterkter met dit.

Ansa
Genade...jou skoonfamilie is regtig 'n handvol en weet nie van gesonde grense nie...

Ankia
Dankie....ek probeer baie hard-

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174667 by Goggatjies
Driexter, maak my so vies, maar jou boetman is nie stout nie. AS hy nie met haar goed mag speel nie, dan mag sy nie met sy goed speel nie, dit is net fair. (maak my sommer woedend as mense so is)

Jooste, die eerste 3 dae is die moeilikste, byt net vas

Cornellie ek dink so aan Angie, maar ek is seker als gaan fine wees met die nuwe baba

Ansa, ek is bly jou man het darem nee gese vir iets, ons hoop hy kan verder ook iets se

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174664 by joo~ste
Middag almal!!
Ek lees iets van Angie? Ek ken nie haar storie nie...maar ek hoop dit gaan goed met haar en haar babatjie.

AFM
Ek is weer sterk op die Femara en gaan volgende week om my follies te gaan beloer. Verder eet ek nou al 2 dae en 'n bietjie baie mooi en vermy ek koolhidrate soos die pes. Ek lus so 'n ou broodjie...met tamatie, kaas....en komkommer....

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174661 by Driekie
En dan andersins voel ek baie goed en positief!

Ek het toe die naweek met my baas gepraat en die goeie nuus is dat ek onmiddelik n transfer Johannesburg toe kan kry!!!
So nou is dit net vir my man om werk te kry daai kant en blyplek of anders gan bly ons by my ouers tot ons n blyplek iewers kan kry!!!

Ek kan julle nie se hoe verlig ek is nie want soos dit vir my lyk gan die maatskappy nog net n maand of twee aan die gang kan bly.

Vandag gan sy cv uit en word geregistreer en hopelik kry hy baie gou iets baaaaaaaaie beter as nou!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174659 by Cornel
Ansa ~ so bly dit gaan goed met hom!

Driekie ~ Ai jong.........(((((drukkie))))

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174658 by Ansa_S
Ek praat later weer, MJ se tyd vir tietiebottel!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174657 by Ansa_S
Ai Driekie, ek voel vir jou!

Sterkte met die skoonmense, myne raak vir my ook te veel!

My skoonma het wraggies gisteroggend weer gesms en gevra of sy vir MJ kan kom bottel geen en hoe laat, en dit nadat hy laas by haar net 30 ml gedrink het en daarna elke 2 ure wou drink in die nag!

Gelukkig toe se my man nee niemand gee vir hom tietie behalwe ons 2 nie anders drink hy nie, maar sy mag hom maar kom bad gisteraand!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Nou ja nou gaan ek seker weekliks 'n sms kry en vra of sy hom kan kom bad. Ek wil nie snaaks wees nie, maar hy is nou eers 2 weke oud en dis my en my man se spesiale tyd saam MJ as ons hom bad! Maar nou ja byt op die tande werk ook vir my!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account