× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #174654 by Ansa_S
Cornel dit gaan so goed met hom, hy is regtig 'n maklike baba, hy drink sy bottel, en dan slaap hy tot sy volgende bottel.

Sukkel nie met winde of hardlywigheid nie. En jy kan hom neerle as hy klaar gedrink het hy word vanself aan die slaap.

Drink al 75ml op en drink so elke 31/2 tot 4 ure. Behalwe gisteraand het hy 10 uur gedrink en wraggies 12 uur toe is hy weer vreeslik honger en drink toe weer, maar toe slaap hy tot 5 uur vanoggend.

Nee Paisley ek borsvoed nie, het 'n borsreduksie gehad so ek kan nie borsvoed nie, hy drink NAN en sukkel glad nie met die mannetjie nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174652 by Driekie
Hellooo almal!!!!!

Hoop almal het lekker naweke gehad!!
Skuus ek het nie opgevang nie...want

ALWEER die verdomde skoonmense!!!!
Dis nou al n hele rukkie wat skoonsus en haar man met Markus raas en baklei as hy net durf raak aan Zarenay se speelgoed,maar sy mag sy goed vat en maak nes sy wil...
Slaan en maak geraas...as hy dit doen word daar op hom gegil..maar sy mag
ENS ENS

Vandag toe vat ek sy speelgoed en sit dit vir hom op sy tafel en toe gan vat sy weer sy goed en hy slaan haar toe....ek het hom toe nou pak gegee oor hy haar geslaan het...nou gil almal op my want my kind is mos stout..
Skoonsus het soos n klein dogtertjie na skoonpa toe gehol en gan skinder..

Anywho..ek het haar toe nou gevra of sy bly is sy't gan skinder..nou heers daar doodse stilte...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174645 by Paisley
hey dames!! how goes? Gaan goed met ons... Het nuwe fodies op FB gelaai - jul moet gaan kyk.

Sterkte met die dieet ansa! Ek sien nou vir die eerste keer kans vir dieet. Sover gaan dit goed. Borsvoed jy nog?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174641 by Cornel
Toemaar Ansa.......ek het gistraand net so lekker gesit en sjokolade eet............

Hoe gaan dit met MJ?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174639 by Cornel
Dames,hou asb vir Angie in julle gebede,sy is nou opgeneem in die hospitaal...... Daar is nog 'n hardkloppie..........

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174637 by Ansa_S
More Cornellie of moet ek seker se middag

Ek het ook besluit ek is van vandag af op 'n dieet, maar o hel ek is hier waar ek sit so lus vir lekkergoed ek kan my lag nie hou nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174618 by Cornel
Ek sien hier is 'n paar wat LOERRRRRRR!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account