Ansa, ek is bietjie soos jy - sal partymaal stilbly om die vrede te bewaar. My man is die enigste kind, so hy kies ook maar altyd sy ma se kant, ek mag niks slegs oor haar sê nie, dan is hy sommer defensive.........So daar is baie dinge wat ek vir haar wil sê, maar ek bly maar stil vir my man se onthalwe....
So ek dink ons sal jou MIL maar subtiel moet benader. Ankies het 'n goeie idee, tag jou MIL en sommer SIL in die foto. Dan sal ons subtiel comment en vragies vra, jy kan sommer antwoord ook! Dalkies kry hulle so die boodskap sonder dat jy iemand se gevoelens moet seermaak of jou man in 'n akward posisie sit teenoor jou MIL. Dan is jy nie die vark in die verhaal nie, ek meen, jy kan nie help as iemand comment op jou foto nie.
Julle AF moet vandag kom, maar hier is nog niks, en ek raak nou ongeduldig, want ons vlieg volgende week en my siklus is presies 7 of 8 dae, so ek wil klaar wees met AF as ek op die airy klim. Hou duime vas AF kom vandag, samblief!
Drixter, ek is seker jou man sal iets kry!