× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #174744 by Goggatjies
Morgan - nope ek het nog nie begin shop nie.
Ek wil nie te veel koop nie, so baie mense het gese hulle sal hulle klere vir my gee, so ek wag maar om te sien wat ek kry

hallo hexy, jammer oor die simpel AF
Ek dink jy kan maar aangaan met die Fertomed, bietjie meer BD en dan gaan vir CD 21 toets

Driekie, ek hoop julle kom gou reg

Ansa ek kan nie wag om te comment op jou foto's nie, onthou net om jou ma in te tag dat sy al die comments kan sien - hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174742 by Driekie
Thanks Morgs!!

Ok - hyt direk uit skool vir sy pa begin werk...

Dis n maintenance maatskappy wat werk vir versekerings-maatskappye..As iemand n eis insit vir sy huis (skade van brande tot inbrake tot geysers wat lek ens) dan gan hulle en kwoteer volgens die maatskappy se skedule van pryse hoeveel dit sal wees om die werk te doen, wag vir die goedkeuring en gan doen dan die werk en word so deur die versekering betaal vir die werk.

Hyt begin as appie, toe assistent voorman toe voorman (dit was op beide die plumbing en carpentry dele van die besigheid) en toe in die kantoor gewerk, en toe met sy familie se stories het hy maar ingespring en probeer om als aan die gang te hou en die bestuur probeer behartig ( so in die kantoor het hy als van kwotering en invoicing, geld, hr, kliente-diens ens gedoen)

Hys is regtig bereid om EEEEEENIGE werk te vat!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174729 by sexy~hexy
Middag almal

Sjoe...wat 'n oggend...en die werk is nog lank nie klaar nie, want dis weer tydstaatsluiting GRRRR...so ek roofkyk maar, maar nog nie regtig tyd vir gesels nie.

So vandag is cd1...het omtrent gewag vir AF en sy is nog nie behoorlik hier nie, maar daar is darem al rooi Af as ek afvee. Het Donderdag gespot, Vrydag niks, en Saterdag en gister as ek afvee was dit bruin TMI sorry. Maar ek het goed krampe en lae rugpyn....

So my vraag is nou...dink julle ek moet aangaan met Fertomid of dalk oorskakel Clomid toe?

Ansa...op jou tande byt gaan nie vir altyd help nie. Jy moet nou maar een maal besluit of jy gaan jou se se, of jy gaan stilbly vir altyd. Die probleem gaan nie weggaan nie, maak nie saak wat jy doen nie. Jammer ek is kras, maar ek dink 'n paar van ons weet al uit ondervinding dat al wat gaan help is as jy se hoe jy voel en bogger die nagevolge.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174712 by Morgan
Drikkie hoop jou man kry binnekort werk die kant. Wat presies doen hy dan kan ek hoor of my man dalk van iets weet?

Ankia het jy al begin shop vr jou pnk pinkvoet?

Ansa wens ek het vr jou raad gehad, dalk sal klppie se idee werk! Ek was baie kwaai toe Carli so klein was, ek kon darm net se ek het n dogtertjie so niemand sien haar kaal nie. En ek het seker gemaak hulle weet ek wil SLEF als doen later begin hulle die skimp vang.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174705 by Cornel
Lekker middag almal!

Ek gaan bietjie daar op die bed le en 'n fliek kyk!

Ankia ~ Alles is darem fine by Angie en baba!!!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174699 by Ansa_S
KLIPPIE JOU DORING!!!!!!!!!!!!!

Ek gaan vanaand foto's neem van die hele badproses en dit dan op facebook sit! Sou almal hou asb facebook dop en help my!!!!!!!!!!!!!!!!

Dis hkm mens vriendinne soos julle het, net as dinge te veel raak vir jou dan kom daar 'n liggie op vir mens.

Julle weet saam skoomma kom skoonsus ook vir die hele badproses, en manlief staan by hulle en hou sy seuntjie dop, so babakamer is oorvol en mamma gaan sit maar voor by TV dat hulle klaar maak! En ja hy was weereens uit sy aandroetine na hulle hier was!

Klippie ek hoop hul kry die boodskap!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #174678 by klippie
Hallloooo! Ek het so vinnig opgevang, sorry dat nie almal personals doen nie, maar here goes:

Drixter - awesome, ek hou duime vas dat jou man iets sal kry!

Ansa, wil jy 'n foto op FB sit van waar jy vir MJ bad? Dan sal ons almal subtiel kommentaar soos, "oe dis 'n spesiale oomblik of", "die heel beste tydjie vir 'n gesin van 3" of so iets. Jou MIL is mos op FB - sy sal die boodskap kry! JY MOET VINNIG PLAN MAAK! MJ is die 'n verdomde Barbiepop nie, dis 'n freaking mensie wat roetine moet kry, hulle moet hulle plek beginne ken!

Anyway girls, ek het hope werk! Geniet julle dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account