× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #172955 by Cornel
Ag lekker en so bly jy en baba gesond! ;)

EK sal maar probeer om maandag weer in te gaan gym toe,maar ai die hoesie wil net nie pad vat nie........... :silly:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172950 by Goggatjies
Cornel, ek doen alles wat ek voorheen gedoen het
Maar as ek los weigths gedoen het, soek ek nou 'n masjien wat daai oefening kan doen, dit is maar net beter, want omdat jou balans bietjie uit is kan jy seer kry met los weights
Ek doen ook nie meer die power plate nie, is nie veilig nie
Dan loop ek en ry fiets

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172937 by Cornel
Goeie more!

Ai as ek so lees van al die baba's en BFP'S dan raak ek ook sommer weer broeis!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ankia,watse se oefening doen jy nou als by die gym?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172923 by Goggatjies
Goeie More

Sexy, dit is nie 'n probleem nie. Ons sal volgende keer beter reel.

Ek sal julle se wat kom van beplan, ek het altyd gese ek wil nie 'n sep, des of Jan baba he nie, te veel verjaarsdae en Kersfees en al hierdie dinge
En kyk wat gebeur, met my beplanning, hier verwag ek 'n Sep baba, sonder om eers te probeer. So ek se dit is regtig 'n geskenk van God af, en dit pla my nie meer dat dit in Sep is nie. Baba is gesond en ons is baie opgewonde

Sexy ek het gesien Anje is weer huistoe, sy moet weer hospitaal toe gaan as haar water breek

Ek het lekker gegym - dankie Liz - het extra hard vir jou ook ge oefen.
Toe ek by die huis kom, toe wou William gaan loop het, toe was ek klaar so moeg, so het hom belowe ons sal vanaand gaan loop.

lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172905 by Liz
O ja, en dankie aan almal vir die mooi wense!!!! xxx :) :kiss:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172903 by Liz
More almal!

Marie, jou kids is absoluut pragtig!!!!

Ansa, baie geluk met MJ! Het so lanklaas hier gechat, ek het dit skoon gemis! Ja jong, ek hoop maar my skoonouers besef wat se wonderwerk dit is, en dat dit nie in ons hande is nie.

Jooste & Strikkie, ek hou duim vas dat julle saam met my Des babas gaan he!!! My een vriendin het in Januarie haar baba gehad, en dit sukkel om te glo dat myne in dieselfde jaar as hare gaan wees.....

Hoop jul almal het 'n heerlike daggie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172900 by sexy~hexy
More almal

Terug in die tuig weer vandag...maar ek wil nog rustig by die huis wees :( Dink dis tyd vir verlof LOL

Ankia - jammer oor die naweek. Sondag was net te deurmekaar, moes vir ons pel wag tot hy klaar gewerk het, toe is ons East Rand Mall toe, daar het Mario die kaart in die teller vergeet, toe is dit nou 'n storie, na dit is ons toe daar na die vlooimark toe, maar toe raak my boetie siek en die pel voel ook nie lekker nie...en Sondagaand is ons Carnival City toe....volgende keer maak ons 'n kuier by julle of hoe?

Enige nuus al van Anje??? Sterkte en oooooh so bly Lianey maak uiteindelik haar opwagting :woohoo:

LIZ....jou yster....baaaaaaaaaaie geluk met die BFP :) :) Sien, dit gebeur wanneer mens dit die minste verwag!!!

Jooste....ai ai vriendin...sterkte met die laaste paar daggies se wag. Ek het ook nog geen simptome nie. My ( . ) ( . ) voel seer, maar as ek aan hulle vat is daar niks. Het ook steekpyne op my eierstokke en snaakse reuke maak my naar, but that is all in the mind. Ek moes ook eintlik 'n cd21 toets gaan doen het...om te weet of die Fertomid gewerk het....sal maar volgende siklus dit doen.

Hallo aan al die ander dames....hoop julle het 'n lekker week!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account