× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #172897 by marie r
Hallo Julle.

Hoe gaan dit met almal? Ek het nog nie opgevang nie maar ek het wel gesien dat Liz 'n BFP gekry het. Baie geluk Liz & mag jy 'n gesonde swangerskap hê.

Dit gaan goed met my en my gesin. Ek was verlede week al vir my 6 weke ondersoek en ek vat vandag vir Marinus pediater toe vir sy 6 weke ondersoek (alhoewel hy al 7 weke is vandag) Jammer dat ek so mia is, maar Marinus slaap nie lank nie. Net so vir 10- 30 min op 'n slag. So in daardie tyd het ek goedjies om te doen in die huis.

Hier's bietjie 'n foto van my 2 kiddies:


Lekker dag almal en hopenlik kom loer ek gou weer in.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #172882 by Ansa_S
Hallo almal,

Liz baie geluk en geniet elke oomblik van swanger wees. Moet jou glad nie steur aan wat ander mense se of dink nie, dis nooit in ons hande om te bepaal wanner om swanger te raake n wanner nie, dis God se handewerk.

Strikkie en Jooste, ek hou styf duime vas vir julle 2, mens raak met die tyd so moedeloos as dinge nie gebeur soos ons wil nie. Het vanaand vir my man se neef gese, nou dat MJ hier langs my le is al die trane en hartseer van my miskrame in die verlede en sien ek weer kans om weer deur als te gaan as ek 'n 2de kind wil he.

Gaan goed met MJ, kan nie glo hy was saterdag al 'n week oud nie. Gaan vrydag pediater toe, hoop maar als is piekfyn met ons engelkind.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #172861 by joo~ste
Liz
Moet jou nie steur aan hulle nie. Ek het 2 jaar terug so hard beplan om nie 'n Desember baba te he nie. Maar na die hard probeer en geen sukses en die besef hoe 'n absolute wonderwerk verwekking van 'n baba is.....gee ek nie meer om nie. Desember is nie ideaal nie, maar duidelik wil God he daardie baba moet in Desember gebore word. En dit...is vir my goed genoeg van 'n rede.

Geniet elke oomblik van die wete dat jy oor 9 maande 'n mamma gaan wees.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #172856 by Liz
Jooste, ek hou styf duim vas! Ek het ook geen simptome gehad nie, het die POAS sommer net vir die fun gedoen, sommer net. En wraggies, daar was 'n lyntjie!!! Nee, ek het nie die Clomid gebruik nie, dokter het dit net voorgeskryf, maar toe was dit nie eens nodig gewees nie. Hou net aan met bid, ek glo hierdie maand is die maand! Ons het net so gebid, ek kan steeds nie glo ons is so geseend nie!

Julle praat so van Des babas...... ons was so opgewonde dat ons Vrydagaand ons ouers gebel het met die goeie nuus. My ouers wou deur die dak spring van vreugde, maar my skoonouers.......hulle het amper teleurgesteld geklink, gevra of ons dit darem beplan het, en toe ons ja sê, haak skoonma af en sê dis swak beplanning om 'n Des baba te he. Kan julle dit glo????!!! Ek het gereken hulle is al in hul 60's, hulle sal hou daarvan om 'n eerste kleinkind te he!!! Maar nee....ek was so bietjie teleurgesteld in hul reaksie. Maar nou ja.....

Lekker aandjie vir almal, Ankia, gym maar vir my part ook! :-)
Tata julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #172822 by Goggatjies
Julle ek gaan groet, wil gou-gou by die gym uitkom
Lekker aand

Anje - kan nie wag om jou nuus te hoor nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #172821 by joo~ste
Dankie Ankia
Dit gee my sommer baie moed.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #172815 by Goggatjies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account