× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #172812 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172811 by Goggatjies
jooste, jy kan swanger wees sonder simptone
glo my, ek het niks simptone gehad, behalwe om te huil oor alles van so 11dpo - hehe

Strik, ek dink so aan jou vriendin - sterkte

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172810 by Strik*kie
Ai jong, ons hou maar alles gekruis vir daai bfp.

Myne was nog nooit seer so kort na O nie, maar kan nie dink dit sal so vroeg begin nie, dalk is dit net hormone. :( Maar die gewag maak mens mal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172809 by joo~ste
Wel...ten minste is jou (.)(.) seer. Ek wens iets by my wil seer raak dat ek bietjie weer moed kan skep.

Ek besef my temps is nog bo die coverline...maar daardie lawwe dip maak my dink dit is oppad afdraende toe. Gewoonlik as my temps..begin dip...dan hou dit net aan met dip en styf nie weer nie.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172807 by Strik*kie
Dink nie jy moet worry nie, jou temps is nog bo coverline. Met myne kan ek nooit se nie want al by dit bo coverline kom die ou heks nog steeds. Sal baaaaaie nice wees as ons almal des-bfps kry. ;)
Ek het vreeslikste seer (.)(.) maar dink nie kan al iets voel so vroeg nie. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172804 by joo~ste
Dankie Ankia.

Strikkie...ek wens sommer ons ALMAL kan nou hierdie maand swanger raak. Desember babas of nie....ek is nou al so moedeloos gewag.

Ek probeer stil sit en kyk of ek iets voel...(soos in swangerskap simptome). Maar nope..niks. Dalk as ek met my boobs teen die deur vasloop, kan ek darem se dat ek sensitiewe (.)(.) het. Ek het nou nie eens enige simptome wat my kan laat dink dat ek kan opgewonde raak nie (Sug) ;)

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172802 by Strik*kie
Jooste, ek dink aan jou en hoop ons kan sommer almal wat nog saam ttc ons bfp kom post in die vlge 2 weke. FX

Dankie Ankies, ek was ok tot by huis gekom het. Maar gister was ek ok. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account