× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #172772 by Strik*kie
Anje, sterkte!!! Dink aan jou!

Baie geluk Liz, hoop jy het wonderlike pgies!!!!

Hey Klipster! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172771 by Driekie
HEEEELLLOOOOOO AL MY MOOMIE MAATJIES!!!!!!

Gaan heel goed aan hierdie kant, my klein speenvarkie groei te lekker!!En my monstertjie raak nou net wintie!!

Verder is als nog oppie bol die kant - ons gan dalkies paasnaweek JHB toe en ons gan baie family visits doen maar ek hoop ons kan dalk n kuiertjie inpas!?

Baie baie baie geluk Ankies!!!Ek het jou sms so bietjie gemis-lees dsi hoekom ek jou 2maal gesms het :blush:

En dan Liz - baie baie geluk vir jou ook!!!!!!Mag dit die beste tyd van jou lewe wees, ma-wees is n MOEWIESE adventure!!!!

Hoe ganit verder met almal???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172770 by Goggatjies
Klippie - hexy-hulle is oppad terug huistoe, so sal eers seker weer more van haar hoor
Wonder ook oor Anje

Klippie - hehe vir Dec baba's.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172761 by klippie
Ai, ek wonder oor Anjekepanje! Wanneer is Beertjie se due date?

Waar is Hexy, sy't al die inligting :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172758 by klippie
Wow geluk Liz!

April is 'n goeie maand vir BFP's. Dit was April laas jaar wat Paisley die droogte gebreek het en toe rol die BFP's in! So dalkies het Liz ook nou die droogte gebreek?

Wie's volgende vir 'n BFP? Beslis nie ekke nie, ons het aspris nie hierdie maand geBD nie, want dis Desember babatjies, so ek sal nou eers weer volgende siklus in tel wees. BTW ek is op CD22 vandag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172706 by Cornel
Skies Liz ek sien nou eers ek het jou info!!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172682 by Cornel
Baie baie geluk Liz!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ek is besig om die moomie lysie te update,kan jy as jou info vir my pm,ek soek die volgende:

Moomie naam en jou gewone naam
Verjaarsdag datum:
Sel nommer:
Woon area:
Email adres:
Naam en Geboorte datum van kind (ers)

Enige info wat jy nie wil gee nie,sal aanvaar word.

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account