× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago - 15 years 5 months ago #172681 by Goggatjies
Wow Liz - dit is great nuus
Die scan hang af van jou dokter
Baie dokters doen eers die eerste scan op 8 weke, dan is hulle seker hulle kan die hartkloppie sien en hoor

BAIE GELUK

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172672 by Liz
Whoowhooo, Anje, sterkte, dink aan jou!!!! :cheer:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172670 by Liz
More julle!

Sjoe, ek was lanklaas op die thread, hoop dit gaan goed met julle almal. Jammer ek kan nou nie bietjie die vorige posts gaan lees nie, sal deur die loop van die dag opvang.

Wil net my goeie nuus met julle deel. Ek het Donderdagaand my BFP gekry!!!! Ek is nou 4 wke, 4 dae! Whoo whoo!!!! Dit was die greatste feeling ooit. Ek het half moed opgegee met die hele ttc storie, en dokter het laasweek Woensdag Clomid voorgeskryf. Toe gaan koop ek sommer vir die pret daarvan 'n paar toetsies. En sowaar as wraggies!!!

Nou die volgende vragie, wanneer gaan mens vir die eerste scan, sal dit nou 6 wke wees? Ek moet nog 'n afsprakie maak, maar dis maar moeilik om hier by die werk te bel, aangesien niemand nog weet nie, hehehe.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172665 by Cornel
Sterkte Anje!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172662 by Goggatjies
Whoohoo Anje - sterkte
ons dink aan jou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172658 by Lia
More almal, update gou van my foon, nurse het my en L gemonitor vir so 30 min, ek het ligte kontraksies van so 10 min uitmekaar en is maar net 1 cm dialated. Wag vir dr se uitspraak, maar dit kan rukkie vat want sy is in teater. Sal laat weet. Lekker dag vir julle.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172635 by klippie
More dames!

Wou net gou kyk of daar al nuus is oor Anje en L?

Lekker dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account