× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #172611 by Strik*kie
Ankies, dis so cute, dis eintlik wonderlik om daai mensie te sien. Wow!
Lol, ja ek raai mos gewoonlik verkeerd.

Cornel, sal bietjie loer en update maar dink al my details nog selfde.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172608 by Goggatjies
Strik - ek is baie bly jy het reg geraai - whoohoo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172603 by Goggatjies
hier is twee 3d scans

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172580 by Cornel
Baie dankie julle!

Strikkie,ek het vir jou 'n briefie op FB gestuur. Kan jy dalk net gou gaan kyk en my laat weet asb?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172561 by Strik*kie
Hi almal

Cornel, sal ons gebedjies vir hulle opse!!

Ankia, nogmaals geluk met die pienk plattie, EK HET MOS GESE DIS PIENK :woohoo: Vir 'n slag het ek reg geraai he he

Hi almal verder!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172558 by Goggatjies
Hierdie is 'n nice een van die kant af

en jy kan die girly bits mooi sien
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172553 by Goggatjies
More Cornel
Angie is gereeld in ons gebede, en ek is seker die bondeltjie liefde wat hulle nou verwag gaan SMA vry wees.

Jooste, DH is nie seker nie, selfs nadat ons die verskille vir hom gewys het. Maar ek is seker hy is opgewonde.

Hier is 'n paar scan foto's

Eerste een is van onder die boudjies
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account