× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #172319 by Goggatjies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172317 by Morgan
Hehe ankies ek dog hy gan se hoe de hel het dit gebeur en carli loop nog nie eers nie... toe kry ek n YAY die keer het ek n laaite gemaak..... oops

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172312 by Goggatjies
Shame Morgan, hoe kon jy dit aan hom doen - hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172311 by Strik*kie
Hi daar

Gou kom loer of daar al nuus is van ANje, Woweeeee maar dis rerig taai dogtertjie daardie hoor!
:)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172306 by Morgan
o ja cornel niks van my info het van laas verander nie, o ja bly nou net in moreleta park

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172303 by Morgan
Ankies ek kan nie wag om more te hoor of dit pink of blou is nie ek se steeds PINK!!!!!!!!!!!!

Lianey sit met superglue vas of iets.... ek kan dink hoe voel Anje sy self kan nie wag nie nou wil die ander mense ook nog heeltyd pla.... ek dink as ons haar almal begin sms sal sy haar foon af sit en ons van facebook af

Ansa ek wou net se 1 week om als op te pak is bietjie short notice!! het vandag my man gese eks weer swanger as n april fools joke het n ander reaksie gery as wat ek verwag het, shame hy was so opgewonde.

Klippie hoe gaan dit met jou vakansie en IVF planne??

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172271 by Goggatjies
Laliek, ek stem, jy moet veilig voel.

Klipster - hehe.

Klipster ons hoop maar baba speel saam more.
Want as dit 'n dogtertjie is sal my SIL al haar dogtertjie se klere gee, en sy het net by naartjie geshop - so kan nie wag nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account