× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #172242 by Goggatjies
Ansa, ek sou ook gehuil het
Ek sien nie kans vir pak nie, en ek moet dit een van die dae doen
Wel ons moet nog eers huis kry

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172238 by Ansa_S
More almal

Ek het nie probeer opvang van vanoggend se kuiers nie.

Anje ek het die wonderlikste huisdr ooit, ek het deur my hele swangerskap gese ek wens ek kan hom inpak Unitas toe. Al hoekom ek daar wou kraam en nie hier nie is omdat die pediater dadelik beskikbaar is, maar nou gaan ons volgende vrydag gaan.

Ek voel baie goed, gaan vanmiddag dr toe om steke uit te haal en hy wil vir MJ weeg.

Die mannetjie drink al by die dag meer.

Manlief bel my vanoggend van die werk af, ons moet besluit wag ons vir sy bevordering hier of trek ons volgende week Lydenburg toe daar is dadelik 'n bevorderingspos beskikbaar, ek het dadelik in trane uitgebars!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Wil nie my kind so ver van my ma af groot maak nie. Toe maak die drol 'n blerrie Aprils fool grap met my. Maar hy het so sleg gevoel toe ek so erg begin huil. Ek se vir hom hoe dink hy gaan 'n vrou wat 'n paar dae terug onverwags gekeiser is en met 'n kleine baba sit reageer as sy hoor sy moet pak en trek!!!!!!!!!!

SO sonder dat ek besef het kry ek hom toe terug met die dat ek in trane uitbars want hy voel soos 'n vark!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172159 by joo~ste
More almal!
Klink of julle almal in 'n lekker luim is vanoggend. Ek kom sopas van kliniek af - moes gou bloed laat trek vir progesteroon toets. My are val al plat as hulle 'n naald sien...en dit lyk kompleet of ek 'n druggie is met al die blou merke.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172151 by Goggatjies
hallo klipster
hoop alles gaan nog goed daar by jou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172149 by klippie
O jaaaaaaaaaa! Ansa, fanks vir jou storie - dis so amazing en ek is so bly MJ is fris en gesond! 35 weke, sjoe! PS Onthou om jou ticker te fix!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172148 by Goggatjies
Goeie More

Jippee dit is Vrydag, is alleen op kantoor, die een ou is siek en die baas en sy vrou en kinders in in Mozambiek, hulle sal seker eers volgende week en Donderdag terug wees
Ek voel goed.

Anje, wow ek is L is nog veilig daar in jou magie.
Het die dokter jou inwendig ondersoek, of net 'n scan gedoen

Lekker daggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172147 by klippie
Oh my word Anje! Jou kraamverlof gaan verby wees, dan sit L nog :-)

Sys te lekker hardkoppig! Sy't seker raas gekry toe sy wou uitkom met die amper miskraam dat sy nou besluit het sy sit! LOL

Hoe gaan dit met die ander girlies? Elrike - ek het jou entrance somewhere gemis maar welkom hierso en geluk met die BFP!

Ella - ek hou duime vas vir jou!!!!!

Waar is Slakkie? Ek wil sync :-) vir ons IUI/IVF in Mei.

Al die ander girlies - hoop dit gaan goed, hopenlik kan ek lekker vanmiddag chat as ek kansie kry! Lekker daggie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account