× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 months ago #171563 by Goggatjies
Goeie More

gaan goed met my, het baie lekker geslaap, moet net gewoond raak om nie op my maag te slaap nie, raak nou ongemaklik.

Verder het ek nie klagtes nie, gaan goed met William en die potty training, jy het gister geen glips gehad nie, sal maar sien wat vandag vir ons inhou.

Geniet die dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #171560 by Cornel
Goeie more dames!

Sien dis baie stil hier!

Wil maar net laat weet dat dit beter gaan hier.....dh lyk en voel sommer beter,ons sukkel nog net met die borste.....ons hoes en proes omtrent.....maar ek het nou vriendin se neubilizer geleen,so nou stoom ons maar!

Lekker dag vir almal!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #171379 by Goggatjies
Julle ek is terug - die internet is weer aan WHOOHOO

Het darem sms van Ansa gekry, baie geluk weereens.

Wat is nog nuus hier.

Gaan baie goed met my, het net nou 'n ligte hoofpyn, ek hoop dit gaan maar gou weg
Gaan Saterdag vir scan, kan nie meer wag
Sal defnitief laat weet as ek weet wat die bondeltjie is

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #171359 by Strik*kie
Hi Anje, sjoe maar L laat julle wag hoor. ;)

Waar is almal dan vandag?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #171340 by Lia
More dames

Ek gaan gou probeer opvang. En nope, L sit nogsteeds, baie gelukkig in mamma se magie !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #171321 by elrike02
Hallo julle dames!
Dit is doodstil hier!
Driekie Eoin is pragtig...!
Cornel - hoe gaan dit met jou man?
Hi Jooste, Klippie, Altta, Hexy.

Vandag voel ek "touch wood" nog heel ok! Bietjie moeg, maar dit is nie iets nuuts nie! LOL Gister was ek dood van die naarheid! Gedink om gemmerkoekies te bak. Dit het met Luwan gehelp! Maar ja, ek is bietjie te lui om koekies te bak. Sal maar gou by die Tuisnywerheid 'n draai gaan maak!

Ek sien julle nou nou weer! Lekker dag vir julle almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #171320 by Strik*kie
Hallo julle

Ansa, baie geluk met MJ se koms, het jou op fb geinbox. Haastige mannetjie hoor! :lol:

Het ek enigiets gemis?

Hi Hexy, hoe gaan dit met BD-marathon?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account