× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #171282 by sexy~hexy
More almal

Hoe gaan dit?

Sien dit is maar stil hier deesdae....mis vir Ankia!! Jou internet al reg by die werk vriendin?

Jooste...hoe lyk jou chart op FF...jou temperatuur nog besig om te klim? Fxfxfx dat hierdie JOU maand is. Ek het gesien op Getpregnant dat micway 'n tweeling verwag...het my bietjie geskok...maar ja...life goes on en ek hoop sy het 'n gesonde swangerskap verder!

Wat is nuus by julle dames?

Cornel, jy en manlief al bietjie beter?

Klippie en Slakkie...julle moet kom update oor julle IUI en IVF planne...!!!!!!!!!!

Geen nuus aan my kant nie...darem al Dinsdag vandag :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #171141 by joo~ste
Hi daar Klipster!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #171129 by klippie
Hallo girls! Kan nie chat of opvang nie - my internet is al weer min min min!

Wou net se aai jaai joegaai vir Ansa se klein MJ! Baie geluk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #171066 by joo~ste
Aletta
So...is dit 'n ex-vrou (vorige huwelik) of net 'n ex-girlfriend. Either way...dit suck dat sy nog so afhanklik van jou DH is! :angry:

Drieke
Pragtige foto!! :cheer: Mooiste soenbaarste lippe se ek vir jou!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #171040 by Driekie
Hellooo Alletta en Jooste en Hexy en Cornel!!!!!Sjoe waar's al die ander?????

Wil vir Ansa BAAAAAAIIIIEEEE GELUK se met klein MJ se geboorte!!!!!

Verder gan dit heel goed hier, net soveel moontlik gerus die naweek en voel darem al beter!

Oja - vir die van julle wat nie op FB is nie - hier is n fototjie van my klein Eoin
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #171004 by Aletta1
is nou so upset, seker onnodig. So die ex was al weer in 'n ongeluk, seker die tiende keer die afgelope 2 jaar. Sy het nog nie eers uit die kar geklim om skade te kyk nie en sy bel my liefie ....is dit dan nou verkeerd van my om kwaad te word en te sê, sien jy nou .... sy gaan nog steeds aan of jul getroud is .....

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #171003 by Cornel
Jooste malaria kan erg raak,ek het al malaria en tifoid koors gehad....SA drs het my maar net op drup gesit......

Maar ek glo so teen Donderdag behoort hy weer gesond te wees......maar ek dink my verkoue is oppad...........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account