× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #165745 by Goggatjies
wow elrike - dit is great. Baie geluk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #165723 by sexy~hexy
Baie baie geluk Elrike :)

Welkom Aletta...ek was afwesig toe jy begin chat het...ek is ook 'n "ou chatter".....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #165688 by elrike02
Hi Dames.....

Goeie nuus!!!! BFP - op my datums is ek vandag 4 weke en 1 dag swanger!!!!!!!!!!!!!!!!! So net 1 maand op Clomid!! :-))

Sal later kom chat!!!! Ek is nou te veel in die wolke!!!

Toodles!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #165635 by Strik*kie
Hallo Paisley!!!!! Jong, ek weet tog nie sal maar sien, my temps is nie lekker die maand nie so ons wag maar en sien :lol:

Bly dit gaan goed met jou en R!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #165596 by Paisley
hey dames! strikkie - ek glo saam met jou dat af nie gaan opdaag nie!

Hey ankies! hoe gaan dit met jou??? En met die babertjie?

Aletta, welkom. Ek is Paisley - pais vir kort. Ek is die amptelike BBT chart ontleder, en het so 2 maande terug ons ou wonderwerk babatjie gehad nadat ons 2 jaar gesukkel het! Jammer oor AF - ek ken die gevoel. Dit is aaklig en HARTVERSKEUREND!! Maar glo my - die vreugde die maand as sy nie opdaag nie laat al die trane sooo die moeite werd voel!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #165524 by Strik*kie
Hallo Ankies, shame man dis aaklig om so moeg te voel. Maar dis seker deel van die hormone ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #165422 by Goggatjies
Goeie More

Aletta, ek bly in Fairland, en werk in Randburg, ek is 'n travel consultant ons doen meestal groepe en na duik plekke toe.
So jy kan se ek woon in Johannesburg

Gaan goed met my, het nie klagtes nie, voel net of ek nie genoeg geslaap het nie, oë wil net toe val, en dit is nie te besig by die werk nie.

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account