× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #165223 by Aletta1
Hello dames,

ek mis alweer uit, was nie gister by die werk nie. Ek moet regtig vir liefie om praat om internet by die huis te kry.

Hoop dit gaan goed met almal, aangename kennis vir Heksie, en ek is innig jammer vir jou verlies.

AF het vanoggend gekom, ek was in stukke weer op gestaan en dan weer gebreek ... nie goeie dag nie!!

weer van vooraf probeer, hoe hou mens hoop, hoe kry jy jouself nie te veel jammer nie??

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #165222 by Driekie
Hi almal!!!!!

Ella - oooh jy sien seker baie baie uit - jy moet dit geniet, ken nou nie die visa dinge en so nie maar ek hoop als werk uit!!!
Anks - dis n flippen goeie opportunity, gryp dit met al 10 tone en vingers vas!!!!
Gelukkies Karin - sy is pragtig!!!!!!

Verder kan ek nie nou veel onthou nie - so bietjie muf in die kop na my middagslapie saam my dierbare klein bobbejaantjie!
Dit gan nog heel goed aan hierie kant - nog lekker rond en gesond!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #165213 by Strik*kie
Skies Ella, was aan die hol hier, ja dis eintlik malaria, maar ek het laasjaar ook nie pille gedrink nie, dr het vir my gese moet net tabard/peaceful sleep spuit en in aande het ek maar sweetpakbroek en langmoutop aangetrek omdat ons buite was (ons kamp) Dan het ek my waaier fullblast in caravan aangesit :lol: Het darem nou die keer aircon so dit gaan lekker werk om muskiete te vries.
Skies kan nie help met visa nie maar ek hoop julle kry dit gou. En wildtuin - ek is nogal mal daaroor - enigste plek waar ons rerig lekker uitrus. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #165211 by Lia
Hi girls, ek mis dit om in te log en op te vang, maar is vreeslik besig by werk. Ek werk nog tot Vrydag en sal hopelik volgende week kan opvang.

Gaan goed die kant, weet nie of ek gese het nie, maar L was met laas week se afspr so 2.8 - 2.9 kg's en ek kan nie wag vir afspr nou Vrydag om 13h00 nie. Tyd raak nou minder en alles begin net meer werklik voel....en 'n bietjie scary en opwindend alles in een.

Julle moet 'n lekker daggie he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #165150 by ella~bella
Ankia, jy is snaaks! Nou lekker gelag!!

Slakkie, ek 'n muskiet se favourite meal. Hulle target my.....

Charlaine, dankie vir die laat weet van Karin se fototjies! Sjoe maar sy is kleintjies! Geniet jou girls getaway!

Oor visa, hulle het vir my gese up to 5 working days... en dan moet dit nog oor die grens ook gecourier word. Ek hoop maar alles loop soos beplan....

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #165125 by ChaNa
Hi Almal

Hexy bly om jou weer te sien, nogmaals baie sterkte en baie dankie vir die raad.

Ella - Karin se dogtertjie is gister middag gebore. 3.480kg en 50cm lank. Daar is fototjies van haar op die march/april 2011 mommies sy is te pragtig.

Hoop dit gaan goed met di res.

AFM: Is vandag op CD 39 En geen AF.. Het vir 'n week laasweek kort kort gekramp maar nogsteeds geen af.

Die naweek gaan DH weg op 'n manne naweek bosse toe en ek en my vriendinne gaan weg op 'n girls weekend na 'n vakansie oord toe. Kani wag nie lol

Hoop almal het 'n rustige daggie verder

Groete
C

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #165119 by Goggatjies
Ella, yip dit kan tot 2 weke vat, hag af vir watse land hy aansoek doen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account