× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #164587 by Morgan
Ja nee strikkie dis baie te still hier.

Ek het n paar threads oop gemaak onder die march kompetiese. Gan loer asb in en se julle se........... PRETTY PLEASE!!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #164581 by Strik*kie
Hallo

Waar is almal?

Ansa, bly jy het dit geniet!! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #164462 by Ansa_S
More almal

Ja dit was my babatee saterdag, het niks niks verwag nie, en het lekker getjank toe ek by die plek stop waar my ma gese het ek haar moet kry vir koffie en sien maar dis mense en presente en blomme!

MJ het regtig mooi goedjies gekry, en het nou iets van als! My man se niggie het vir MJ 'n bloubul broekie en hempie gegee, en sy naam is geprint op sy broekie en agterop die rugbytrui is sy van geprint net bokant sy nr 11!

Het maar gister die camping cot opgeslaan en als wat hy gekry het daarin gedump sal dit so stuk stuk uitsorteer en wegpak.

Kot en kassie het gekom van die kaap af, is nou by my sus in pretoria, dit was te groot vir haar om saam te bring. So my liewe moeder gaan die naweek my oom se bakkie leen en dit gaan haal!

Dan begin die groot regmaak en uitpak!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #164414 by ChaNa
Hi Almal

WOWWWWW Karin, vandag is jou dag finally!!!!Ek kani wag om te hoor van klein Kiana nie. Ons soek baie pics asb.

Morgs - Ek het 'n blackberry maar is nog maar baie nuut met die foon. Wat is die BBM code waarvan jy praat? Is dit daai ding waar blackberries mekaar verniet sms of so iets? Jy sal my maar moet touwys oor waar ek moet kyk ens lol.

Ansa - SOooo bly jy het jou shower gehad.

Aan die res hoop dit gaan goed.
Kom loer nou wee aan my doggie huil.

Lekker daggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #164398 by Driekie
Hi almal!!!!!

Anks - bly jyt n lekker naweek gehad!!
Sien Ans het haar baby-shower gehad - ons soek pics ne!!Hoop jyt jou gate uit geniet en sommer lekker bederfies gekry vir klein MJ!!

En dan dink ek SPESIMIAAL aan Karin vandag met haar keiser!!!


Ons s'n was lekker stil - was Saterdag vinnig by ons kerk se mini-basaar aan maar daar het nie veel aangegaan nie en ons was Shavathon toe - manlief Markus en ek het al 3 ons koppies geshave as herinnering aan al ons familie-lede en ons een vriendin wat oorlede is aan kanker.Ons het ok vir Markus sy eerste boxer-broekie (hy lyk sooooo cute in dit) gekoop en sommer nuwe winter-pj's, hy groei nou met n spoed - nommer 8/9 skoen en weeg sommer 18kg!!!!

Verder waggel ek maar nog steeds voort,hospitaal als is nou gefinaliseer en ek werk van vandag af net so n uur of twee elke dag en gaan dan huistoe...verder nie veel nuus hier nie.

How goes dit met almal anders??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #164385 by Goggatjies
Goeie More

Het 'n baie lekker naweek agter die rug, was besig. Het hobby X toe gegaan en gister was ons na my jongste nefie se 21ste verjaarsdag

Morgan ek het nie 'n blackberry nie

Ek voel goed, kan nie wag vir my Scan Saterdag nie - nog net 5 slapies

lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163988 by Morgan
Die van julle wat blackberries het wats julle BBM code???

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account