× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #165116 by Goggatjies
Ella, ek wou net vir jou se dat julle nie 'n passpoort nodig het om kaap toe te gaan nie, maar ek het vergeet julle bly in Botswana.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #165115 by Slakkie
Hi Julle!!

Ek loer net vinnig gou gou in!

Gaan nie nou regtig personals doen nie want ek het letterlik 2 minute om te post.

Net Hexy baie sterkte vir jou hele familie.

Ella - die wildtuin is malaria area ons gaan gereeld soontoe maar het omtrent net die eerste 2 keer die pille gedrink. Sorg net jy spuit Tabard op jou en op al die plekke soos in jou nek. Ek brand sommer altyd een van daai coils sommer buite op die stoep en sit 'n muskiet masjien aan in die huisie and voila ek het nog nooit malaria gehad nie en glo my ons is seker so 4 keer 'n jaar daar. My huisdokter sê ook altyd sorg jy spuit doom onder die bed net vir 'n extra versigtig!

Dan die schengen visa ankia sal seker beter weet maar wat ek kan onthou en ons s'n elke keer so 2 weke gevat maak net seker hy het bewys van alles! Hulle wil tot weet hoeveel 'n dag jy in jou neus krap :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #165111 by ella~bella
Ankia, dit is baie oulik..... ek ken glad nie so iets nie. Ek dink dis belangrik dat selfvertroue op 'n gesonde manier gekweek moet word, en dis die perfekte manier!

Strikkie, dankie vir fx fx fx! Ek hou fx fx fx vir jou ook!!!

Sien julle gaan wildtuin toe.... is dit malaria area of nie? Ons gaan eerste week in April. Maar ek wil nie gaan as die malaria area is nie. Ek was in my lewe nog nooit in die wildtuin nie... regte ou capey!

Julle, ek moet nou eers DH se stress met julle deel..... sy paspoort verval 14 April. Ons is more oppad Kaap toe, dink darem nie ons sal probleem dan he nie. Dan die nuwe paspoort moet kom dat hy kan aansoek doen vir sy schengen visa vir einde April. Ons gaan hier by die 7de April wildtuin toe. Dan kom hy nog Paasnaweek ook weer af Kaap toe. Ek hoop regtig die visa vat nie te lank nie. Dink ons moet maar wildtuin skip as daar meer tyd nodig is vir visa. Ek wil graag he hy moet Paasnaweek Kaap toe kom, want dit is wanneer ons die embryos terugplaas.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #165100 by Goggatjies

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Ella geniet die kaap

Hexy, vriendin, ek dink so baie aan jou. Sterkte met al die papierwerk, en jou eie werk wat jy nou moet opvang.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #165095 by Strik*kie
Sterkte met die bsigheid Ella, hou dan vir jou fx vir dit en vir APril. ;)

Ansa, ek voel ook meer energie in die aande so ek weet nie hoekom ek deur dag moeg is nie, dis beslis nie pg-simptome nie :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #165094 by ella~bella
Ansa, kry 'n paar broeis vriendinne... hulle sal jou graag help weg pak en uitsorteer!!!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #165091 by Ansa_S
Ja strikkie dit was so lekker gewees!

Nou moet ek net die krag bymekaar skraap om als uit te sorteer en weg te pak! Maar ai die kragte is maar min deur die dag, moet se ek het meer energie in die aande!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account