× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #163942 by Strik*kie
2007 getroud na laaaaaaaaaaaaaang verhouding en verlowing ;) So ons probeer al van daai tyd af, dit was nie van begin af rerig rerig try nie, want ons was besig om ons besigheid te bou en en en.

Ja-nee Jhb is ook nie vir my nie ek hou nie van daai dolle gejaag nie en al daai verkeer, het vir amper 3 jr in Pta gebly en ek was lucky om nooit die verkeersknope ding te doen nie, het altyd in teenoorgestelde rigting gery as die ander (my werk was meer aan buitekant van stad)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163936 by Aletta1
Strikkie, bitter bly oor die tippex storie !!!

Ek was einde laas jaar weer daar in Johannesburg vir hof saak en hel, ek hou regtig nie van die plek nie!

Hoelank probeer jul al as ek mag vra

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163935 by Strik*kie
Tata Ankia, lekker naweek en hoop nie die wit troon hou jou vas die naweek nie.
xx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163934 by Aletta1
Lekker naweek vir jou ook Ankia

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163933 by Strik*kie
A - ons het ons eie besigheid. Probeer nog vir 1e.
Ons area is tussen Natal en Limpop en Gauteng :lol: as dit help, ons is so 1,5 - 2 ure van Jhb en Pta.

PS: Ek is blond :lol: :lol: :lol: maar ek dink ek is slimmer as die blond grappies ;) Ek gebruik ten minste nie tippex op my rekenaarskerm as tikfout gemaak het nie :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163931 by Goggatjies
Aletta, dit is maar gewoonlik baie stil heir op 'n Vrydag middag

Ek gaan nou groet, lekker naweek en dan praat ons weer Maandag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163927 by Aletta1
ek is so rigtingloos weet nie eers waar dit is nie ... he he, ek is nie blond nie ! Net bietjie .... Ek is in die kaap maar het al in die transvaal gebly en daar durban sekant toe ek dink (glengko) hel ek weet nie hoe om dit te spel nie.

Watse werk doen jy?
Kan nie onthou nie maar het jy kinders of probeer jy ook vir jou eerste een?

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account