Hello julle
Klippie long time no see man..... sjoe maar jy BD omtrent!! jou man smile seker heeldag.
Strikkie was dit nie mommy2monster met die kas toe move nie?? haha ons moet paar nuwe moves by jou kry!
Ella, my 2 cents haha.... as dit ek was sou ek net 2 terug plant, dan het ek nog n backup, (die twins soek dalk eendag n boetie of sussie). Eks so seker die keer gan werk, jou lyf is nou gewoond aan al die meds so niks gan keer dat jy jou baba(s) gan he nie!! baie baie baie sterkte!
Ansa.... moenie stress oor wat ander mense se nie, jou magie is pragtig! almal dink mos altyd hulle is slim! ek het selfs een keer gehoor "is jy seker dis nie n 3ling nie) grrrr was NIE baie impressed nie!!!
Ankia ek se steeds pink vir jou!! maar net my gut feel.
Aletta welkom hier!! dis n GREAT groep girls! Ek het self meer as 2 jaar gesukkel om swanger te raak na n miskraam. Ek het glad nie ovuleer nie, en net my een eierstok werk. Het toe op fetromid gegaan en eerste maand swanger geword.
Onthou: boude in die lug, geen lube (net pre seed of eier wit) en BD, BD, BD!! en my fertomid babatjie is nou 8 maande en ek begin al dink aan nommer 2 (haha ja julle het reg gelees)
Van waar af is jy aletta?
Ok julle eks oor en uit!