× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #162506 by Ansa_S
Aletta al die blydskap van hierdie swangerskap laat mens vergeet van al die hartseer.

En glo my ek geniet elke oomblik van swanger wees, die sooibrand inkluis!

Ek bid so baie vir al die vrouens met behoefte aan 'n baba, so onwetend was jy al ook in my gebede!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162505 by Aletta1
Ansa, ek is bitter jammer vir wat jy moes deur gaan en in die selfde asem baie baie geluk met jou swangerskap, moenie vergeet om elke oomblik daarvan te geniet wat oor is nie!!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162503 by Strik*kie
O ok, dan sal jy een van die daggies goeie nuus kry. Hou vir jou styf duime vas dat als ok is, kom post more as jy die uitslae kry hoor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162502 by Ansa_S
En weg is my helse lang post! Simpel internet

Welkom Aletta, hier gaan jy nog baie lag en bloos!

Ek het 2 miskrame in 3 maande se tyd gehad, en skraap. Na skraap was siklus so deurmekaar, kom toe by die wonderlikste ginekoloog uit, en hy sit my op 100mg fertomid, om siklus te reguleer.

EK raak toe sommer dadelik swanger nog voor siklus kon reguleer, bygese ons het die dans van wilde gans gedoen soos orige tieners, ook gedink ek gaan naderhand krom loop

Het nie die kussing ding gedoen nie, maar wel nie vir 'n halfuur daarna opgestaan nie.

Rug is nou mors-af, het gou 'n paar van MJ se babygrows uitgespoel, met die hand! Want manlief raak al benoud dat ons tassies nog nie gepak is nie, maar daar is nog 6 weke oor!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162499 by Aletta1
Hi Ansa,

Ja ek gaan vir die scans ook, ek het laas maand 'n ovidrel inspuiting gekry en die bloed toets het gesê ek het geovuleer. Ek was op CD 12 weer vir 'n scan maar die eiertjies (twee) was te klein en hy het gesê dit lyk of ek van die een kant ovuleer. Ek het toe op CD15 terug gegaan en die eiers het mature en ons het daardie aand ons buurvrou laat bloos. Ek het vanoggend gegaan vir die bloed toets om te sien of ek regtig geovuleer het op my eie hierdie keer so ek behoort more die uitslae te kry

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162498 by Strik*kie
Helloooo Ansa, nee nie van jou vergeet nie :lol: Klippie het ons skoon op hol gehad oor die "moves" :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162494 by Goggatjies
Sterkte aletta

ek is nou so moeg ek kan net op die bank gaan le en rus

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account