× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #162765 by Ansa_S
Nee Beertjie ek weet glad nie, dink dit sal wees die naweek as die skool sluit omdat die skool elke naweek iets aanhet en klomp vrouens wt genooi word hou saam my skool.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162764 by Beertjie
Ag my moeder Ansa, hierdie klein maddam le met haar gesiggie elke keer toe sodat ons dit nie kan sien nie. Haar hande en voete le weerskante van haar kop, alles daar onder!!! Ek kry soms erge bedruktheid daar onder.

Ankia wanneer gaan julle om die geslag te kyk?

Ansa weet jy al wanneer is jou ooievaarstee? My male se hulle dink hulle moet maar eerder 'n baba tee hou vir wanneer Janka hier is, sodat almal met haar kan speel. Ooor my dooie liggaam!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162761 by Ansa_S
MJ het ook nog nie my ribbes geskop nie, maar hul is seer, seker soos wat my spiere rek. Hy le gewoonlik op sy sy, en skop my dan in my sye.

Hy is vandag weervreeslik bedrywig, het al vroeg-vroeg vanoggebd vir pappa geskop toe hy my vasgehou het.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162755 by Beertjie
Ankia, Janka is besonders stil, maar die dokter se hy dink sy gaan haar pa se rustige geaardheid he, waaroor ek dankbaar sal wees! Maar ek dink ook dis oordat my maag vetties bietjie aan die dik kant is.

Dokter se baba le al klaar baie laag, dink julle dit kan maak dat ek vroeer in kraam kan gaan?

Ansa ek het nog nie eers een rib skop gehad nie, maar sjoe gister aand het ek vrek sleg geslaap!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162750 by Ansa_S
Hey Beertjie, dis net daar waar ek vir MJ ook voel hik, in my snoesie en by my naeltjie soms.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162749 by Goggatjies
beertjie dit is funny
Dit is so lekker as hulle so bedrywig is
Ek het william nie baie hard gevoel nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162747 by Goggatjies
aletta, hoop die dokter bel gou
Ek weet ella is by 'n fertiliteits spesialis in die kaap, en sy travel van Botswana af

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account