× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #162746 by Beertjie
Hallo julle!!!

Hoe gaan dit nog?

Ansa het net so vinnig na jou foto geloer, dis te cute!!!

Wat is nuus hier by julle dames?

Janka hik op die oomblik, en dit voel so "weard" want sy le baie laag so dit voel of my hart in my snoesie sit!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162743 by Ansa_S
Dis die waarheid Aletta, mens verloor soms perspektief.

Maar ek moet nou byse, ek en manlief besef nou eers weer dat God net weet wanner mens reg is vir 'n baba, al is miskrame En dit gaan nie net oor is mens reg vir die verantwoordelikheid van 'n kind nie, maar finansieel en emosioneel is ons tyd nou die beste

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162741 by Ansa_S
Nee jammer Aletta, hy is in PRetoria by Unitas hospitaal, ek bly in Thabazimbi en gaan na hom toe.

Maar ek het al by baie gehoor dat clomid nie vir hul werk nie maar wel fertomid, wat die generies is van clomid. weet ons ginekoloog glo net in fertomid.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162740 by Aletta1
dis so moelik om positief te bly party dae, die wil om 'n baba te hê oorheers 'n mens so dat jy party dae heeltemal die plot verloor

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162737 by Aletta1
ok, wie is jul dokter??? sê asb jul woon naby my!!!!!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162735 by Strik*kie
Ansa, ja hulle s'n was nou nie beplan nie :lol: so dis maar erg en dis 2 seuns so jy moet weet dit gaan soms rof.

Hi Aletta, hoop hy bel sommer gou. Toemaar partydae is dit so tjoepstil hier dat hier nie eens 1 bl volgepost word nie. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162730 by Ansa_S
hallo Aletta

Hou moed jong, gelukkig lag en huil ons almal lekker saam hier en ons laat nie toe dat een van ons vriendinne sommer moed opgee nie!

Ek was een maand op 50mgclomid en 'n inspuiting, ek kan nou nie eers meer die naam onthou nie en dit het nie vir my gewerk nie. Maar die 100mg fertomid het dadelik gewerk, Ek en Morgan is by dieselfde ginekoloog, ek het by haar gehoor van hom.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account