× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #162724 by Ansa_S
Hallo strikkie en Ankie

Strikkie ek en my sussie verskil 19 maande en dis 'n lekker verskil. 14 maande dink ek is bietjie erg! Maar ons weet die risiko is daar omdat ons nie iets gaan gebruik nie!

Ek dink my man se grootste vrees dat ek nou weer swanger is is nie oor die mense gaan dink ons is konyne nie, maar ek dink nie hy sien weer gou kans om vir 9 maande geen aksie te he nie!

Maar dis nie te se dat my plasente met die 2de een weer onder gaan le nie, maar hy se nee wat hy wil eers weer voel hoe dit voel om regtig getroud te wees! :blush:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162721 by Aletta1
More Dames,

Lyk my ek sal vroeer in die oggende by die werk moet kom om by te hou by die geselskap, moes gou weer gaan vir behandeling op my rug vanoggend.

Ek is in Kaapstad en woon in Kenilworth

Ek wag nog steeds vir die dokter om vanoggend te bel met die uitslae, my senuwee is in flarde maar terg ook heeloggend vir liefie dat ek hierdie dit reggekry het, dat ek swanger is ..... we la. Maar ek moet nog wag tot maandag om te sien of af kom of nie, vandag sal net verder hoop gee of al my hoop weg vee

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162712 by Strik*kie
Ek is hier!!!!!
File Attachment:


Ella, ek dink ek sou al3 teruggesit het, dis hoekom ek gister gese het Hy sal vir jou die leiding gee en as al3 vat was dit Sy Wil dat jy 3tjies moet grootmaak
File Attachment:


Morgan, nee dit was Skapie :lol: En Driekie en Charlaine was die wat aan die dakfan en paal gehang en gedans het ;)

Ansa, my vriendin se 2 verskil 14 mnde, sjoe maar die 2 is bedrywig. So go for it!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162711 by Goggatjies
Goeie More

Skies ek was missing, moes gou iewers heen vir die baas
Ansa jou pensie is te pragtig
Hallo Morgan

Ella, ek sal ook 3tjies terug sit, maar sit is 'n besluit wat julle moet neem

Ek voel goed, besig om 'n sprite te drink, dit is oraait, maar nog nie wat ek soek om te drink nie

Ek is so bly dit is darem al Woensdag, amper naweek

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162696 by Ansa_S
More almal, nie dat dit lyk of hier iemand is nie, behalwe Morgan.

Is vandag 32 weke en voel goed behalwe die ribbes wat vanoggend lekker seer is.

Voel vandag super lui, maar wil weer van MJ se goedjies was, sodat ons tassies so gou as moontlik gepak kan word!

Morgan sussie is die mooiste poppie en dis reg as julle al begin dink aan nr 2, ons wil ook nr 2 gou he as dit moontlik is.

Manlief se hy is net bang die mense dink ons is konyne as nr 2 gou kom, maar ek gaan voorbehoed gebruik na MJ nie, so as dit gou gebeur dan is dit ook reg met ons.

Het vir manlief gese ek gaan hom nog vang vir 'n nr 3 ook, maar hy se nee 2tjies is genoeg. ;)

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162635 by Morgan
Ag nee wat Ella dan sou ek al 3 terug plant! dan is jou kans net grooter en as dit God se wil is dat julle n 3ling moet he.... dan is dit dalk die rede dat julle so lank moes wag om swanger te word.

Maar net jy en jou man kan dit besluit so sterkte, weet julle sal die regte besluit maak wat reg is vir julle.

Waars almal vandag??

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162578 by ella~bella
Morgan, ja ek dink ook om eerder 2tjies terug te plaas, maar ek dink aan die enetjie wat oorbly. Dis moeilik vir my om te besluit, want ek sal nie net 1 terugplaas nie. En die ding is, as jy eers die embryos ontvries, dan kan jy hulle nie weer vries nie...

Gelukkig het ons nog klomp sperm om 20 babas te maak, so dis nie vir my 'n issue nie. Ek sal enige dag weer 'n IVF doen. Solank jou kop reg is, kan jy klomp doen!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account