× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #162516 by ella~bella
Hallo almal!

Sjoe julle het omtrent gesels!

Cornel, geniet die holiday! Jy is seker al weg...

Aletta, welkom hier, hier word baie gelag!

Ansa, sit bietjie daai foto op dat ons kan sien!

Nie veel nuus nie... kliniek het gister gebel oor FET in April en nou is hulle nie seker of ons die histeroskopie en FET dieselfde siklus kan doen nie. Dit was die sister wat gevra het, so sy sal met FS praat. Ek was seker hy het gese ons kan dit dieselfde maand doen.

Ek oorweeg eintlik om nie die histeroskopie te doen nie....

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162514 by Ansa_S
Ek gaan gou kyk of ek die foto van my selfoon kan e-mail vir myself en dan copy vir Moomie van my reuse pens!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162512 by Strik*kie
He he Ansa, jong mense kan mos maar net nie stilbly nie, al weet hulle boggerol.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162511 by Ansa_S
Sal 'n tannie nou nou in die dorp vir my se hierdie baba gaan nie wag tot April nie, want my maag het al gesak!

Haar boude, MJ begin nou eers my ribbes effens raakskop en ek kan nie my vingers tussen my boobs en pens inkry nie!

As mens jou moet steur aan wat almal vir mens se as jy swanger is, sal jy nooit verdomp slaap nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162510 by Aletta1
[img]<a href="http://lilypie.com/"><img src="http://lt1f.lilypie.com/3DLgp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Trying to Conceive 21 to 37 day cycle tickers" /></a>[/img]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162508 by Aletta1
Dankie ansa!! baie dankie

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162507 by Strik*kie
Toemaar ek voel net so moeg, die naweek was heeltemal te kort na my sin, pleks maak hulle maandae ook naweek

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account