× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #162529 by ella~bella
Strikkie, ja April is naby, jy moet my join!

Maar eintlik hoop ek ons raak sommer die siklus swanger! Ons het alles ingesit, so ons sal sien...

Ansa, uhm, my FS is taamlik konserwatief en sal nie toelaat dat ek al 3 terugplaas nie....

Ek weet nie wat ek sal besluit nie, as ek kan, dan dink ek sal ek al 3 wil terugplaas, maar dan weet ek dis 'n 3ling!

So julle ok gewees het met 'n 3ling? Ek is maar skrikkerig, 'n mens is mos maar dom, of hoe?

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162528 by Aletta1
[img]<a href="http://lilypie.com/"><img src="http://lt1f.lilypie.com/3DLgp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Trying to Conceive 21 to 37 day cycle tickers" /></a>[/img]

Dankie, ja nou is ek ook by. Baie sterkte vir jou. Gesels more weer

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162527 by Ansa_S
Ella April is soo naby, sommer opgewonde vir jou!

Gaan jy al 3 laat insit?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162524 by ella~bella
Aletta, ek weet nie regtig wat 'n histeroskopie is nie, maar as ek in my eie woorde kan se wat ek verstaan dit is, is dit 'n prosedure om te kyk hoe lyk die uterus binne...

FET = frozen egg transfer

Ek was vir 2 IVF's wat onsuksesvol was, ons het 3 embryos gevries wat ek April gaan terug sit.

Maar aangesien dit nie die 2 kere gewerk het nie, stel die FS voor dat ons 'n histeroskopie doen, maar dan se hy ook hy dink nie dit sal nodig wees nie.

Ek hoop dit help!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162523 by Ansa_S

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162521 by Strik*kie
Hi Ella, ai ek hoop hulle kan dit April doen, ons het rerig goeie nuus nodig op die thread!!!! FXFXFX

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #162518 by Aletta1
Hi Ella,

Baie dankie vir die verwelkoming. Vertel asb vir my wat is histeroskopie en FET - ek weet nie veel nie en moet vinnig leer lyk dit my

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account