× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #159839 by sexy~hexy
Ok dankie Ankia....

Ek het laas maand op die soy heavy intense O pyne gehad, maar geen CM - van cd 8 - 12.

Is nou op cd12, het sover geen simptome gehad nie, maar voel nou O pyne en het netnou toe ek toilet toe is, sommer erg CM gehad....

Toe ek swanger geword het met die tweeling, kan ekself nie onthou dat ek O pyne of enige CM gehad het nie....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #159838 by Paisley
wow drix! ag lekker groot. hehe ansa - ou rikussie sou nie eers 3 kilos gehaal het nie, al het ek vol termyn geloop.

Sjoe hexy, ek het nie 'n clue nie. Sal nie kan sê hoekom nie.

Verder bloei ek nog een straight streep deur... Dr. het vir my estrogeen room gegee. Maar dit het dit net erger gemaak...weet nie wat aant gebeur is nie... Hexy het jy nie ook so lank gebloei nie?

Ek het vandag ook weer begin draf saam met ou rikussie - dit was heerlik.

RAAD - aan al die mammas. Ek volg babysense se sleepsense boek tot op die letter. En rikussie raak regtig sooo maklik aan die slaap. Ek neem hom net na sy kamer wikkel hom toe in sy kombersie, sit sy musiek aan, prop sy dummie in sy mond en lê hom neer. Dan slaap hy. Maar die probleem is dat hy sukkel om langer as 5 minute aanmekaar te slaap deur die dag. Ek het al sy kamer donker gemaak en wie weet wat alles probeer... Die oukie slaap vandat hy 'n week is in sy eie kamer - so hy is gewoond aan sy kamer...

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #159835 by Goggatjies
Hexy, met die siklus wat ek swanger geraak het, het ek niks ewcm gehad nie, en ook geen pyne nie, so miskien dink jou liggaam hy o, maar doen nie eintlik nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #159831 by Ansa_S
Dankie julle, my man glo vas 'n swanger vrou mag net Gaviscon drink, het nou die aand amper 'n hartstilstand gekry toe ek 'n rennie gekou het! Moet se ek het gedink mens mag net gaviscon drink.

Melk drink ek liters en liters maar dit help net vir 'n bitter kort rukkie!

Ankia ek het net so sooibrand aan die begin gehad maar na 3 maande was dit baie beter, maar nou is dit erger as aan die begin! Dink regtig dis MJ was als opdruk!

Hexy ek weet nie want ek het nie altyd ovulasie pyne of mucus gehad nie. Nie eers met die fertomid 100 mg het ek regtig ovulasie pyne gehad nie en skaars mucus.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #159823 by sexy~hexy
Hoekom...indien mens NIE ovuleer nie...kry mens O pyne en CM???

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #159822 by sexy~hexy
Ansa...dalk probeer Enos drink of 'n Rennie? Of melk drink. My ma se ook rou koffie werk....ek dink as mens desperaat is probeer mens enige iets...maar ek hoop jy kry gou verligting!

Ek moet nou vir my boetie in Gr 9 prente soek oor die Joodse Holocaust...weet julle hoe traumaties is daai prente?? :X

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #159819 by Goggatjies
Ansa, ek het al klaar sooibrand, so ek sien net vir my nog moeilikheid vorentoe

Probeer 2 tums kou en dan sluk gaviscon
Hoop dit werk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account