× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #159816 by Ansa_S
Sjoe julle ek weet ek hou nie daarvan as mense so kla deur hulle swangerskap nie, en ek het regtig gepoog om dit so min as moontlik te doen, want ek het regtig behalwe vir die bloeding 'n baie lekker swangerskap.

MAAR.....

My sooibrand is besig om my deur die dak te dryf, die afgelope 2 weke is dit so erg dat ek met tye benoud voel asof ek nie asem kry nie as ek so erg sooibrand het. Dink dis MJ was so hoog le wat alles opdruk.

Dink ek moet donderdag vir ginekoloog vra vir 'n pil of iets, want gaviscon gee my tot sooibrand... of so voel dit vir my.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #159807 by Ansa_S
Ai Driekels, dit is wonderlike nuus dat die outjie reg gedraai het en jy due is vir normaal kraam!

Lyk my hierdie is die jaar vir die groot seuntjies, want volgense almal gaan MJ ook 'n groot knapie wees, en Marie se seuntjie was ook mooi groot met geboorte. Dis net ou Rikussie wat te nuuskierig was om te wag vir sy due date!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago - 15 years 7 months ago #159803 by Goggatjies
Wow driexter - dit is lekker stewig
Hy gaan 'n groot bulletjie wees

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #159791 by Driekie
Heeeellooa almal!!!!!!!!

Skuus - ek het niks opgevang nie - is by die huis en die internet is hond-stadig!!!

Was gou dokter toe en het nou my referral vir die hospitaal, moet nou net die dokter daar bel en die laaste paar goedjies reel!

Eoin het helemal gedraai en is nou helemal reg vir geboorte, koppie het ok al n hele entjie gesak. Die water is ok reg vir normale geboorte en boeta weeg al n hele 3,5kg!!!Volgens die scan datum is ek nou 36weke so hy gaan lekker stewig wees by geboorte!
En volgens my datums is ek Woensdag 37weke..so dames ENIGE dag kan hy opdaag!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #159790 by Ansa_S
Hey Paisley en Hexy

Ja Paisley die tyd vlieg vinnig, volgende week is hy al 2 maande!
Stem saam met jou stimulasie vir 'n kind is baie goed, maar hul moet hulself ook kan besig hou wat net so belangrik is vir hulle ontwikkeling!

Beertjie was vandag by ginekoloog, Janka weeg al 2.1kg. Koppie le onder, reg vir normaal kraam. Ginekoloog wil haar dalks vroeg in April induksie gee omdat hulle so ver van die hospitaal af bly. Sy is nou 32 weke.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #159747 by Paisley
hey dames!! Hoe gaan dit nog met almal? Ek is bly om te sien dat almal sulke lekker naweke gehad het! Ek het laas week bietjie by my ma-hulle gaan kuier. So ou rikussie het 'n oordosis van sy ouma en oupa gekry. Hy was sommer baie soet, en het sy ouma se geselskap vreeslik gemis.

Ek kan nie glo die oukie is al 7 weke oud nie. Die tyd vlieg ongelooflik vinnig. hy kan homself nou al so bietjie begin vermaak, wat my hande meer oop maar vir allerhande dinge - soos moomie. Hehe. Hy sit juis nou hier langs my en kyk vir sy gunsteling speelding - 'n gesig geteken op 'n polistireen bord!

Ek is nogal erg daarop om hom te stimuleer, maar ek het ook maar uit vriende se foute geleer - 'n kind moet die geleentheid gegun word om vir kort tydjies gelos te word om hulself te entertain!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #159734 by sexy~hexy

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Ansa...sterkte vir jou DH :D Ek het eers op 6weke na Jayden se geboorte begin vloei...so ek en DH het mekaar maar uitgehelp :blush: Oor my keisersny nog te gevoelig was. Maar kyk vir Morgan, sy het baie vinnig na haar keiser weer begin BD ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account