× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #159715 by Ansa_S
Ja Cornellie, dit pla mens.

Darem is jou vakansie naby!


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #159704 by Cornel
Ansatjie,dit kan dalk die moontlikheid van die vakansie wees,maar ek voel al so sleg daaroor..........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #159690 by Ansa_S
Goeie more almal,

Klink my ons het almal 'n rustige naweek gehad, ek en manlief was die hele naweek net by ons huis, ons 2tjies het saterdagaand 'n vleisie gebraai en ek het soetbrood gebak en rugby gekyk.
Gister kerk toe, toe het ek bietjie gaan le en manlief het gaan gholf speel en verder net rondegele hier by die huis. O ja en manlief het darem MJ se kamer se vloerplankies se eerste laag wit verf gegee.

Kan nie meer wag vir donderdag nie, sien vir MJ dan 2 keer agtermekaar! 4D en sonar by ginekoloog!

Cornel, dit het al met my ook gebeur en hoe meer ek daarop gekonsentreer het hoe minder het dit gebeur! En ek het ondervind dat toe ek voorbehoed was met die honeymoon en na die honeymoon toe ek dit gelos het, was daar ook 'n duidelike verskil in die intensie van dit. Die pil het myne gedemp!

Is jou gedagtes nie net dalks te besig nie, soos wat mens 'n vakansie nader, hoe meer sukkel ek gewoonlik om my gedagtes af te sluit in die aand!

Ek weet wyn doen wonders vir my!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #159676 by Cornel
Goeie more dames.

Ons het ook 'n baie rustige naweek gehad..dh was by die huis.....het darem weer vandag met dagskof begin.....(vir 5 dae,dan 3 dae nagskof en dan......................... GAAN ONS HUIS TOE!!!!!!!!!!

Ek het vanoggend 'n persoonlike vragie:
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Hier is dit sommer weer van vroeg af bewolk en koel....

Ek is vanoggend op die "springclean". Wag nou net dat die ousie klaar skoonmaak dan gaan ek weer voort.

Ons is ook weer KRAGLOOS vandag,die generator loop,maar dis net die restuarant wat krag het.....ONS MOET SEKER EET! :blink:

Verder is hier nie veel nuus nie!

ONS GAAN OOR 9 DAE HUISTOE!!!!!!!!!!! :woohoo:

Lekker dag vir julle almal!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #159640 by sexy~hexy
Nee Ankia...hy gaan my kontak sodra hy al die uitslae het....so ek dink op die stadium wag hy vir die cd21 toets se uitslae.... :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #159631 by Goggatjies
Goeie More

Hexy, ek het die foto's op facebook gesien - baie nice
Het jy nog geen ander uitslae gekry nie, of wag die dokter om alles te kry voordat hy jou laat weet

Ons het 'n baie rustige naweek gehad, het omtrent niks gedoen nie
Het Saterdag net in die bed gebly, hubby het na W gekyk en ek het bietjie gerus in die oggend
Dit middag was ons na skoonsus hulle toe op die plot om haar verjaarsdag te vier
Sondag het ek darem nie so lank gele nie, moes bietjie winkels toe het nagklere vir W gekoop en niks anders wat ek wou gehad het nie.

Julle moet 'n lekker daggie hê

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #159619 by sexy~hexy
More almal

Hoe was julle naweek?

Ons s'n was net rustig, DH het Vrydag- en Saterdagaand nagskof gewerk :S

Het Saterdag twee vriendinne se pregnancy fotos gaan neem...moet dit nou net edit. Ankia - my ma-hulle se posbus is gesluit, moet eers geld betaal om dit te gaan hernu, sal hopelik die naweek dit gaan doen.

Op cd12 vandag en geen teken van O. Geen pyne, krampe, afskeiding, niks. So dan vra ek nou, wat het die soy dan nou laas maand gedoen? Want ek het vrek erg O pyne gekry. Maar ek is rustig, is nie daarop uit om te TTC nie, wag maar om te hoor wat wys die uitslae en dit gaan nog 'n rukkie wees, aangesien cd21 se bloods eers op 2 Mrt gedoen word :S

Wat is nuus by julle?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account