× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #160224 by Goggatjies
Goeie More

Morgan, ek het een van die gender toetse en gaan more myne doen sal julle laat weet

Breakfast was lekker, net baie vreemde kosse, was 'n fancy plek, so het nie veel ge-eet nie.
Het een van my ou pelle daar gekry wat ek voorheen saam mee gewerk het, so dit was lekker om haar te sien

Hexy sterkte met die tandarts

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #160218 by Cornel
Sjoe maar dis stil hier!

Haloo aan almal!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #160216 by Morgan
Sjoe maar julle girls is omtrent still!!

Dis nou hier so warm ons sit maar bietjie binne onder die aircon. Carli is darm amper gesond, gaan die naweek weer see toe ry dan gaan ons mosselbaai, hartenbos, knysna en plett doen dan ry ons volgende saterdag terug. Was gister by die cango grotte en gaan more cango wildlife center toe.

Ek het by clicks van daai gender toeste gesien vir R150, al is dit nie akuraat nie dink ek dit sal steeds great fun wees. ANKIES SKIMP SKIMP ek brand om te weet maar ek het n sterk gevoel jyt n pinke oppad.

Hexy het jy n lys van wie se babas volgende kom? ek dink dis nou eers driekie dan anje, dan ansa en beertjie???? het karin se baba al gekom?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #160044 by sexy~hexy
More almal

Ankia...ag lekker...geniet die ontbyt en workshop...

Welkom terug Elrike....hoop die dokter gee vir jou goeie nuus :)

Hoe gaan dit met al die ander dames??

Niks nuus aan my kant....gaan vanmiddag weer tandarts toe GRRR...maar DH en Jayden gaan saam....Dr het gese ons moet hom bring sodat hy van vroeg af leer wat is 'n tandarts en nie eendag bang is vir een...

Lekker daggie verder!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #159992 by elrike02
Hi julle!
Hoop dit gaan goed met julle almal! Dit gaan goed dankie met my. Ons is nou hier op die plaas...! So ver gaan dit ok!! Vandag od CD14 en gaan more (Dinsdag) na die gynie, om te kyk of ek ovuleer!!! Ek hoop so, want ek het allerande simtome!!! Puisies my hele gesig vol! Ek is nie gewoond hieraan nie!!! 3 blindes... 2 op my ken en dan 1 bokant my oog! Voel soos 'n horings wat uitstaan... Maar net ek kan dit sien! My man lag vir my en se ek verbeel my, maar regtig! Ek het gewoonlik net puisies gekry voor my AF arriveer, maar hierdie is nog lank voor AF moet kom? Ek hoop maar dat daar dalk goeie nuus is...( :-) ) Ek het nie al die posts gelees nie, want internet konneksie is maar swak!

Julle moet julle mooi oppas!! Sal julle kom se wat die dokter se!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #159928 by Goggatjies
Julle ek gaan groet
Ek praat weer more
Ek sal wel more oggend uit die kantoor wees, gaan na 'n workshop toe, en lekker ontbyt

moet net baie vroeg in Sandton wees en dit beteken ek moet baie vroeg opstaan

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #159912 by Kinderelomelo
SexyHexy wrote:

Hoekom...indien mens NIE ovuleer nie...kry mens O pyne en CM???


Dit sal heerwaarskynlik aandui jou follies word nie groot genoeg om te ovuleer nie. Hulle moet blykbaar so 18 of 20mm wees. Die pyne kry jy voor ovulasie en dis die Corpus Luteum syst wat dit veroorsaak. Die stel net nooit die eiertjie vry nie. dis hoe ek dit by my gynie gekry het. Hoop dit maak sin?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account