× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #160491 by Lia
Hehe Morgs, bly dis darem normaal.

Ansa, dis so opwindend, ek wag nog vir myne. Dankie vir Beertjie se update.

Cornel, jy is seker lekker baie opgewonde, jou vakansie is nou om die draai.

Elrike, ek het eerste slag op Clomid swanger geraak, miskraam gehad (Dr dink nie dit was Clomid se skuld nie) en L is 'n fertomid baba. So kanse is goed dat die 1ste keer gaan werk. Baie Sterkte !!!!!

Ankia, kan dink dis so gemors om as die mense nie kan klaar besluit nie. Geniet dit jou vroeg gaan slaap sessie.

Geniet julle dag more, ek sal seker eers laat more middag weer in log.

PS: Vir die mammas, met wat was julle baba se klere ? Hand of masjien ?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #160402 by Morgan
elrike ek het swanger geraak op my eerste maand op fertomid so fxfxfx dat julle vanaand daai eiertjie vang

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #160387 by Goggatjies
Julle moet 'n lekker aandjie he

Ek gaan vanaand vroeg slaap, bietjie moed

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #160386 by Goggatjies
Elrike, wat goeie Nuus
Julle moet nou baie bd, sommer so 3 sessies inkry tussen vanaand en more aand

Ek sien dit is lekker stil hier
Is maar besig byd ie werk, my een groep vertrek oor minder as 2 maande na Manado, al die geld moes al betaal gewees het, maar is nie, en hulle maak nog veranderinge - maak dit baie moeilik vir my

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #160331 by sexy~hexy
Kom post 'n foto van die nuwe hare Elrike!!

FXFXFXFX vir die clomid en BD die maand...nou moet jy :X :X dat dit goed gaan :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #160325 by elrike02
Hi daar julle!
Was gou by die dokter en alles lyk 100%. Dokter is tevrede en ek behoort vanaand/more oggend te ovuleer.... So raai wat gaan ekke doen...?! Die wat op Clomid was, hoe lank het dit julle gevat om swanger te raak? Dr se, om in die eerste maand swanger te raak is 'n vloekskoot.... So ek hoop vir die eerste maand..... of dan wil ek eers APril swanger raak... Vir 'n 2012 baba! Verder het ek my hare afgesny vanoggend!!! Was net te moeg vir die inbetween kort en lank! Nou is dit weer kort en kragtig!! LOL

Mooi dag vir julle! Dit is doodstil hier!

E

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #160320 by sexy~hexy
Omtrent Cornel :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account