× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #160311 by Cornel
Sjoe maar dis regtig baie stil hier!

Lekker middag en aandjie vir almal!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #160248 by Ansa_S
Middag almal!

Ek gaan nie eers probeer opvang nie!

Die mense waar ek die kot en kassie bestel het in die kaap het my gekontak en gese dis reg om versend te word.

Ek moet net die res van die geld betaal dan stuur hulle dit, en nou sukkel ek my alie af om by absa banking in te log! >%$##$

En is nie lus om bank toe te ry en in 'n ry te gaan staan nie!

Buiten die bank frustrasie is ek eintlik baie opgewonde want dit behoort dan volgende week in pretoria te wees!

Nog net 2 slapies dan sien ons vir boetalief!

Beertjie gaan dalks nog voor my baba kry, sy was gister by ginekoloog en hy gaan op 37/38 weke kyk of serviks sag is en dan induksie doen omdat hul so ver van hospitaal is!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #160246 by sexy~hexy
Karin loer nog hier in, maar sy gesels meer by die Maart/April groepie...Hlise was lanklaas hier....Beertjie dink ek het nie meer internet nie...en Ansa was gister op gewees.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #160245 by Morgan
Haha Anje dis hoekom Lianey so mooi groei, ek was ook so elke oggend 6 uur was ek so honger ek kon iets oor kom!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #160239 by Morgan
thanks hexy.... waars is hlise en karin en almal??

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #160238 by Lia
More more dames

Sjoe, ek is so bly om te sien ek is nie die enigste een wat besig is nie.....of ek neem aan dis hoekom dit stil is hier.

Morgs, jy maak ons sommer jaloers, dit klink of jy 'n heerlike vakansie het. Geniet dit !!!!

Hexy, yikes, sterkte by tandarts !!

Ankia, ooooh ek kan nie wag om te hoor wat jou toetsie se nie, maar ek dink ook nou dis 'n dogtertjie. Dis dogtertjie season nou.

Hi aan almal anders, wat ek nou oorgeskiet het.

AFM: Ek het nou Sondag oggend en vanoggend omtrent 03h30 wakker geword vir my roetine badkamer besoek, maar as ek terug klim in die bed oorval 'n verskriklike groot honger my. Dis so erg, L begin dan vreeslik beweeg hier binne en dan moet ek maar noodgedwonge opstaan en iets eet. Hoop nou nie dis elke oggend se storie nie - nie dat ek kla nie - ek neem aan dis normaal. Glo dit of nie, maar L word selfs rustiger as ek klaar geeet het.

Julle moet 'n heerlike daggie he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #160229 by sexy~hexy
Ek het dit as volg:

Karin 1/7 Maart - dogter
Driekie - 16 Maart - seun
Anje - 27 Maart - dogter
Hlise - 10 April - dogter
Ansa - 15 April - seun
Beertjie - 19 April - dogter

Jammer as ek nie opgedateerde datums het nie!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account