× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #159309 by Ansa_S
Nee hexy ek weet nie, lyk my almal hou al lekker naweek!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #159301 by sexy~hexy
Wow...waar is almal vandag?????

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #159195 by Ansa_S
Goeie more almal,

lyk my dis omtrent stil hier vandag!

Hexy moenie jou kop breek omdat jy nie in die mood is nie, dinge sal gebeur soos dit moet wanner dit moet.

AFM: Vandag oor 8 weke word ek gelem!

Was gisteraand regtig ongemaklik in die bed, het vreeslik gesukkel om my le te kry, pens word nou te groot!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #159105 by Goggatjies
Goeie more

Ansa, ek hou ook van die Polastarien goed, kikker sommer die op.
Goeie More Hexy, ek is ook baie bly dit is Vrydag, Whoohoo
Moenie worry nie, ek is ook nie lus om te BD nie, net te moeg!!

Voel goed vandag, maar ek moet defnitief eet voor ek opstaan, anders voel ek sommer dadelik sleg, maar ek weet nou wat om te doen.

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #159066 by sexy~hexy
More almal

Hoe gaan dit vanmore?

Darem Vrydag en naweek....

Ansa...ons het ook in Rustenburg met Jayden se kamer by die een babaplek vir hom figure gekoop uit daardie polastarien (foamalite?), sy tema was Eeyore en dan die Winnie the Pooh karakters. Ek het ook die een slag by Ackermans van daardie groot plakkate gekry van Winnie en Eeyore en Tigger, wat hulle altyd op display sit...ek was so chuffed daaroor :)

Weereens nie veel nuus van my kant af nie. Nog geen regtige O-pyne, net so dowwe gevoel. Ook nog geen BD....ek is beslis nie in DH se goeie boekies oor dit nie...maar dis asof ek net nie motivated is om dit te doen....moet seker maar een of ander tyd plan maak.....

Julle moet 'n lekker daggie he....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #159015 by Ansa_S
Ja die idees is baie oulik! By my een vriendin se babatee, waat laatmiddag was, het hul klein botteltjies met kurkproppies gebruik en strawberry likeur ingesit met 'n dankie se kaartjie van die ma en baba af, wat elke gas kon huis toe vat.

Ella April is om die draai, en ek kla glad nie daaroor nie!!!!

Word by die dag al hoe meer opgewonde oor ons knapie!

Was nou hier by 'n partytjie winkel in ons dorp en daar is 'n vrou, jy gee net vir haar die prentjies van die tema van jou kamer, en dan sny sy die presiese vorms uit polastarien (spelling?) wat jy dan teen die mure kan opsit! My ma gaan vir hulle 'n stukkie van MJ se duvet materiaal vat sodat hul vliegtuie, helikopters en motorfietsies kan maak vir sy kamer!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #159010 by ella~bella
Anje, die ding is FS het dit voorgestel omdat ons dit nog nie gedoen het nie, maar hy voel eintlik dis nie nodig nie. So dit sit my in 'n baie moeilike posisie om te besluit of ek dit moet doen of nie.

Ek gaan nou eers uitvind by die mediese fonds of hulle vir die prosedure gaan betaal... onthou die medical aid e-Africa! So hulle maak hulle eie reels op so ver hulle gaan.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account