× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #158984 by Goggatjies
Strik ek hoop jy kom reg met al die idees
Julle moet almal 'n baie lekker aandjie he
Ons praat weer more

Gelukkig is more Vrydag - WHOOHOOO

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158975 by Lia
Ok dames ek groet nou. Lekker middag vir julle, het vandag so baie gechat op moomie, ek gaan nou weer 'n week agter raak hier om my werk op datum te kry.

Ella, net my twee sente, maar 'n histeroskopie is so klein prosedure, as dr dink dis nodig, doen dit. Maar dis maklik vir my om te praat, dis maar iets waaroor jyself moet besluit. Sterkte met die halwe verkoue, pas jouself mooi op en word gesond, April is nader as wat jy dink.

Lekker middag julle

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158967 by Strik*kie
Dankie vir julle almal se idees gaan beslis van dit gebruik! Wens dis al agter die rug, maar nou ja.....

Hi Ella. MMy dh ook so verkoue wat nie wil beter of erger word nie. Hou net moed, ek voer hom maar elke 6 ure disprins sodat hy goed kan sweet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158942 by ella~bella
Hallo almal!

Ek gaan nie personals doen nie!

Wil net hallo se! Lekker bedompig hier by ons, so lyk my die weer het nou reggekom!

Ek het van maandag somer verkoue gehad, nie pret nie. Ek is siek, maar ook nie siek nie. Weird gevoel.

Verder is April om die draai. Ek moet nog besluit of ek vir die histeroskopie gaan of nie....

Die baby shower idees is baie oulik!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158928 by Strik*kie
Dit lyk baie nice. Het woolies maar net klere :( Dis straf van plattelandse dorpies. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158925 by Kinderelomelo
Jammer julle het nie 'n Woolies daar nie. Hulle het Pink Ruby Grapefruit sap.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158924 by Kinderelomelo




Dis Cranberry Lemonade wat in daai glase is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account