× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #158917 by Kinderelomelo
Gaan gou vir jou paar fotos laai. as jy by Pep kyk het hulle dikwels gekleurde glase vir spotgoedkoop. My Sussie het so ruk terug die mooiste Pienk Champaigne glase daar gekoop ook vir 'n geleentheid.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158912 by Strik*kie
Thx Anje, dink ek gaan tipe pons maak met strawberries in. Hexy ook gese ek moet sommer aanmaakkoeldrank strawberry kry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158909 by Strik*kie
Hya Lalie, bly dit gaan nog goed met jou en baba. Shame, jou sus geniet dit sekr baie.

2KM, nee jong ek moet maar kyk by ons; daar is 1 x crafshop, 2 x bloemiste, 2x pep, ackermans, truworts, edgars, clicks, pnp, spar en hordes chinese winkeltjies :lol: Dis darem eers amper einde mrt, maar ek probeer soveel moontlik goedjies klaarkry en reel want ek is week in mrt weg. Weet by craft winkel is klein botteltjies maar ni vir koeldrank nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158907 by Lia
Hi Lalie, het gewonder hoekom is jy so skaars hier, maar ek sien darem jou updates op fb. O tog as jou sus nie kan kinders kry nie, sien ek een bederfde kleintjie wat oppad is :).

Strikkie, met myne het hulle nie die water gekleur nie, maar strawberries in halfte gesny en ingesit, dit dryf bo op en lyk vreeslik mooi. Maar ek is seker mens kry gegeurde water wat pienk is, net nie seker hoe doen hulle dit nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158900 by Kinderelomelo
Strikkie, jy kan Lemonade koop of maak en dan so titseltjie Rooi kleursel by gooi. wat baie mooi lyk is deurskynende glas botteltjies sonder 'n proppie en dan sit jy 'n strootjie klaar in en bedien dit op die tafel sodat elkeen een kan neem as hulle arriveer. ek weet nie of julle 'n Consol fabriekswinkel naby julle het nie maar ons kry altyd sulke goed daar. Ek sal kyk of ek 'n foto kan kry vir jou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158899 by Laliek
Hey julle, ek kom loer vinnig in!

Ek's so besig by die werk deesdae kry skaars tyd om te gaap lol. Ek kom so by elke thread uit waarop ek chat ;-)

Behalwe vir Marie en Dassie se geboortes het ek enige ander gemis?
Enige nuwe BFP's?
Strikkels ek sien jy reel babyshower. My oudste sussie gaan myne reel en sy is klaar besig om te beplan....en ek hou dit eers 1ste naweek in Junie lol!! Shame, sy kan ook nie kinders kry nie so ek los haar maar om te doen wat sy goed dink - sy''s mal oor sulke goed en my en haar smaak is darem dieselfde - en ek het dood voor die oe gesweer as sy my opdress en lunchbars laat hap en sulke goed - ek hou NIKS daarvan nie lol. Gelukkig sy ook nie ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158869 by Strik*kie
Thx Morgan, ek het darem nou die doeke gekry, ook by shoprite. Dit moet nou doen me geel, pienk, groen diertjies op. Gaan maar bree pienk lint omvou of babakombersie.

Het gewonder wat se koeldranke kan mens pienk maak, anders gaan ek litchi sap opsit en dalk sparberry gemeng met sodawater?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account