× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #158827 by Lia
Ooooh Ankies, 12 weke is om die draai. My dr het gekyk op 12 weke en in die leer geskryf lyk soos dogtertjie, maar wou nie vir ons se nie, net gese dis nog te vroeg. Kom ons hoop julle kan op 12 weke sien, anders moet jy maar op 16 weke weer probeer. Maar ek hoor die meeste seuntjies wys al op 12 weke.

Strikkels, jy moet by plekke soos PEP kyk vir die ou doekspelde, dink dis waar ek dit gesien het. Daar is baie maniere om dit te doen, maar ek is nou nie een vir die tradisionele speletjies soos die chocolate in koeldrank in 'n pottie en snaaks aantrek nie. My sussie het darem minimaal gegaan met 'n grooit suig lekker dummy om my nek en my gevoer met purity as ek verkeerd geraai het wie die geskenke gegee het.

Ek het nou die dag van iets ouliks gehoor, al die gaste draai hul papier in bv blou papier toe en plak 'n baba foto van hulself op die geskenk en dan moet die nuwe mamma raai wie dit is voor sy die geskenk oop maak ens.

Daar is ook 'n ek dink mens noem dit bingo game, jy sit 'n nr op elke geskenkie soos die gaste kom, elke gas kry 'n blokkies papier met 'n klomp nommers op en soos die nuwe mamma die geskenkies oop maak, word die nr op die geskenk afgetick. Die wenner kry 'n klein geskenkie, bv 'n klein chocolate of so iets - dit help om die mense se aandag te hou.

Groot tip: Maak seker daar is plek vir kinders of mammas met baba's en prams. Het gesien dit het nie so lekker gewerk met myne nie, dink nie my man en sus het daaraan gedink nie.

Sjoe, kan nie meer onthou nie, het so baie idees gesien so jaar terug met my skoonsus s'n.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158825 by Ansa_S
Hexy dis vrek oulike idees!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158821 by sexy~hexy

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158818 by Ansa_S
Strikkie het jy al by PEP gekyk vir outydse doekspelde?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158815 by sexy~hexy
Doekspeld op kaartjie en die nappy cake...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158813 by Ansa_S
Strikkie en Anje hallo

Strikkie ek kan jou ongelukkig nie help nie, het nog nie so iets gereel nie!


Anje dis presies seker wat MJ doen, want hy skop stokstyf vas en dan iewers anders is daar nog 'n knop, seker ook sy vette boude!!

Sien gineklg volgende donderdag, en dis 4D ook. Glo nie ons gaan baie sien met 4D nie, want ek dink die knapie is al te groot!

Shame manlief raak nou erg opgewonde, toe hy vanoggend by die werk is toe sms hy my en se hy kan nie meer wag nie, en as hy homself kry dan is hy besig om te dink hoe gaan ons baba lyk!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158812 by Strik*kie
Hexy, ek gaan nou soontoe ry en kyk, ek sal so bly wees as ek kry :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account