× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #158691 by Kinderelomelo
Ag man, wat 'n koekies baba is dit dan nou net nie. Kyk daai wangetjie Mamma!!!! Sjoe wil hom opvreet. Geluk MarieR.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158685 by Goggatjies
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158683 by Goggatjies
Goeie More

Sexy, hoop jy voel gou beter, ek is ook aan die nies en neus is bot toe.

Ek moet se ek voel goed vanoggend, nog die beste wat ek in 'n paar weke gevoel het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158674 by sexy~hexy
More almal

Dis darem al Donderdag YAY....voel of die week net te lank was. Nie veel om na uit te sien die naweek nie, aangesien DH more- en Saterdagaand nagskof werk :S Maar dis darem naweek nie te min.

Ek sien Marie het 'n foto van Marinus op haar FB gelaai...as iemand dit dalk kan copy en hier kom paste? Dis die pragtigste ou dingetjie!!! Kan sien daardie ekstra langer in mamma se magie bly het hom lekker gesond gehou :)

Hoe gaan dit met almal? Voel so of al die thread besig is om net stiller en stiller te raak en mense te verloor hoe meer swanger word :S Een dag gesels almal land en sand, volgende dag is dit grafstil....

Nie veel nuus aan my kant nie...nog nie begin BD nie...voel of my niere pyn...hoop nie ek het infeksie nie. Ook net effense pyn by eierstokke....niks om oor huis toe te skryf nie...gaan ook nie SMEP doen die maand, aangesien ek mos nou volgens gynie dalk nie ovuleer....sal dit doen wanneer ek so voel :D

Lekker snotneus en nieserig vanmore....en het tog te lekker gereen en donderweer hier gisteraand. Kan sien dit raal al vroeer donker en later lig...seisoen besig om te draai.

Wel...lekker daggie vir almal :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158618 by elrike02
Hi julle,
Ek het sommer net gou gescan, sal later bietjie met aandag lees!!!


Driekie - dit is uitstekende goeie nuus!!! Ek is so bly dat hulle die baba gaan hou!!! Wys net - die Here gryp in op die regte tyd en verhoor gebede!!! Jou maag lyk goed.... Ek het op 36 weke soos 'n olifant gelyk!!! Blikemmer ek was 'n reus! LOL

Ek is sommer opgewonde vir julle almal! Die baba's gaan nou kom op 'n ry!!! Wow!!!

Marie - Baie gluk met Marthinus se geboorte! Hy is 'n regte bulletjie!!!! Bly dit gaan goed met julle altwee! Nou kan ek nie wag vir foto's nie!!!

Cornel - ek is seker jy kan nie meer wag nie! oor 2 weke is jy hier!!!!!!!! Baie dankie vir jou stukkies.... Dit beteken baie vir my!! Help my deur my dag!

2km - jou foto is stunning!

Ek voel vandag so emosioneel.... Ek is nie seker hoekom nie! Ek is van dag op CD9. Een rede waarom ek emo is omdat dit vandag 'n jaar is, want my vriendin en haar dogter doodgeskiet is. Ek en sy was baie close! Kan dit hormone wees wat my ook emo maak? Ek het Dinsdag klaar gemaak met clomid? Ek voel sommer simpel omdat ek so voel!!

Anyway! Mooi aand vir julle almal!!! Hopelik voel ek gou weer myself en dan kan ek lekker kom gesels!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158560 by Goggatjies
2km, pragtige foto

Ek gaan nou groet, ons praat weer more
Lekker aand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158527 by Cornel
Dames,julle pensies lyk pragtig!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account